Lincoln House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lincoln House is net 200 m vanaf die strand in Kampsbaai en bied 'n pragtige uitsig oor die see en berg. Die huis het slaapplek vir 6 gaste.

Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed. Die een badkamer is en suite en albei badkamers het 'n stort en bad. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook eetareas en 'n sitkamer met DStv.

Ander geriewe sluit 'n swembad, 'n Weber-braai en 'n motorhuis vir 1 voertuig in. Die huis word daagliks skoongemaak en 'n kinderoppasdiens is teen ekstra koste beskikbaar. Let daarop dat die trappe in die huis moontlik nie geskik is vir klein kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Lincoln House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lincoln House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 255 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za