Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linda se Dop

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Linda se Dop
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtigste gastehuis in Namakwaland!

Absoluut! Wat 'n juweel het ons ontdek. Luuks, ruim en gesellige gasvrou. Vir seker kom ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Vreeslik dankie, Johan, vir jou wonderlike resensie. Ek kan ook sê dat dit vir my ook 'n opregte voorreg gewees het om julle te ontvang. Sien uit na julle volgende kuier.

Linda se Dop
Ann V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V
Besigheidsreis

5 ster verblyf.

Van die oomblik dat jy instap by die plek word jou asem weggeslaan. Vanaf die pragtige dekor, swembad, yskoue lugversorger en lekker gesels en koue drankies voel ek dat die plek eintlik 'n 5 ster instelling is. Ons was daar einde Januarie met 40 grade buite. Was die lugversorger lewensnoodsaaklik. Wat 'n pragtige plek en pragtige gasvrou. Op die fyner details ingestel. Hoe lekker was dit om uit die warmte in te stap in 'n kamer waar die lugversorger vroeg al aangeskakel was vir ons aankoms. Jy was 'n wonderlike gasvrou en ons sien jou graag weer wanneer ons in jou pragtige plek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Vreeslik duisend dankies vir hierdie wonderlike resensie. Dit was opreg vir my ook 'n plesier gewees om vyf ster gaste soos julle te kon ontvang het. Kom gerus weer!

Linda se Dop
Sean B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, punt!

Linda se Dop is voorwaar 'n Namakwa-skatkis in die Bokkeveld. Sal beslis vir enigeen wat in die omgewing rondtoer haar plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wallie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wallie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in Nieuwoudtsville.

Ons het vir 3 dae in Linda se Dop gastehuis oor geslaap op 8 September 2023 — wat 'n juweel van gastehuis — puik diens van al die staf en eienaar, enige iemand kan met 'n geruste hart daar bly, veilige parkering, lekker ontbyt, sal enige tyd Linda se Dop aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opset netjies, uitstekend diens en Linda en haar personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Hallo! Baie dankie vir hierdie pragtige resensie! Dit was erg lekker gewees om julle te ontvang. Sien uit na julle volgende besoek!

Linda se Dop
Jan P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Boonste gestoeltes. Vyfster. Eksklusief.

Die verblyf was luuks, ruim en van besonderse hoë standaard. Dit is goed geleë en baie veilig. As ons weer Nieuwoudtville besoek, sal ons graag weer by Linda se Dop oorbly. Ons het net een aandete daar geniet, so sal volgende keer meer maaltye moet geniet om 'n opinie te kan vorm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Hallo Jan, baie dankie vir u resensie dit word hoogs waardeer.

Linda se Dop
Johann M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were warmly welcomed upon arrival by Linda and impressed by the internal beauty of the guest house.

Linda was very generous with her time and service and told us everything we needed and wanted to know. The staff were also very kind, efficient and helpful. Linda is very generous and had no hesitation recommending other restaurants to us as well as singing their praise. She also has a strong concern for poor and needy people in the Niewoudtville community.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Good day Johann. Thank you for your review and wonderful feedback which is much appreciated. We are glad your stay was great and that service you received was to your satisfaction. We look forward to welcoming you back soon upon your next visit. Kind Regards, Linda

Linda se Dop
Sam En Anlie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam En Anlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met veilige parkering. Skoon en ruim kamer.

Met ons aankoms het Linda voorgestel dat ons dadelik die blomme in die omtrek gaan kyk want die volgende gaan dit reën. Wat 'n goeie voorstel. Daar is elektriese komberse wat heerlik was aangesien dit koud en nat was. Sal die aandete wat Linda voorstel aanbeveel. Die kos was puik so ook die ontbyt. Hierdie is 'n moet oornagverblyf in Nieuwoudtville.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Hallo Sam en Anlie, wat n wonderlike resensie. Baie dankie. Ek waardeer die moeite. Ek het julle net so erg geniet.
Kom gerus weer.

Linda se Dop
Cornelus T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience!

We enjoyed our stay, in spite of all the rain, well-equipped and a good battery backup during rolling blackouts. We had transport problems and Linda went out of her way to resolve it for us, you are a star Linda, much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Good day Cornelus . Thank you for your 4.4-point review and wonderful feedback which is much appreciated. We glad your stay was great and that the room was more than satisfactory. We look forward to welcoming you back soon upon your next visit. Kind Regards, Linda

Linda se Dop
Eunice V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eunice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beleefd, maar sonder hartlikheid.

Alle fisiese omstandighede was van 'n hoë standaard. Die opsie om 'n eie braai-ete saam te bring, soos geadverteer, was minder geslaagd. Daar is nie voorsiening gemaak vir 'n plek om geregte gereed te kry vir die braai nie, die braai-area is blootgestel aan wind en weer en daar was nie 'n beskutte plek om die braai-ete te nuttig nie. (Ons sien nie 'n ete in die slaapkamer as 'n opsie nie.)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Geagte Eunice, dankie vir u resensie. Dit is met teleurstelling dat ek moet verneem van u ongelukkigheid oor die braai area. U twee dae besoek aan my gastehuis het u nie een keer gekla or kapsie gemaak teen die geriewe nie. U kamer 3 het n 1.4m tafel/kabinet waar u met gerus u voedsel kon verwerk. Dit is kas waar u instap in die kamer. Soos aangedui op die foto's wat u self gekies het met u bespreking van die kamer. Sou u dan verkies het om die verwerking by die braai area te doen. Kan u ook soos per fotos wat vir u gerief geplaas is sien daar is n 1.5m werksblad reg langs die hout braai. By die 8 sitplek tafel wat 2.5m lank is kon u ook gewerk het, Daar is ook n wasbak met n verdere 2.3m blad by die 8 sitplek tafel. My braai area is nie onder dak asook die tafel by die braai. Maar dit is ook duidelik op al my foto's aangetoon. U het wel versoek om u vriende oor te nooi die 1ste aand en ons restaurant toe gebruik daarvoor. Ek neem aan dit was toe in orde met hulle besoek want u noem niks van dit nie. Die 2de aand was dit onweer en soos dit met onweer gaan is baie mense dan nie bereid om te braai. Daaraan kan ek ongelukkig niks doen. Ek kan net my gastehuis so skoon en op standaard hou en alle foto's soos die eiendom daaruitsien publiseer. Indien u dan die kamer kies en duidelik die geriewe kan sien op die fotos en dan ongelukkig is oor die weer en omdat braai in onweer nie haalbaar is nie, kan ek maar min daaraan doen. U het ook met u besoek waar u toe reeds ook die geriewe kon sien, self gekies om die 2de aand te braai. Daar was met u besluit om te braai reeds alle geriewe gewees en niks het verander die 2de aand nie. Waar ek geveil het op u diens standaarde sal ek graag wou geweet het asook die waarde vir geld. Ek kan net sover van diens wees maar weer toestande is en sal altyd iets wees wat buite my bereik as normale mens bly. Vreeslik jammer dat ek met die goeie weer toestande geveil het en nie van diens daar kon wees nie. Ek het ook die volgende oggend met u verneem hoekom u nie gebraai het nie. U antwoord was dat u wou braai, maar het besluit om dit nie te doen as gevolg van swak weer. Nooit het u my genader die vorige aand vir hulp of u ongelukkigheid met die besoek aan my gedeel met u vertrek nie. Ek het self daardie aand lam tjoppies op die gas braai langs die wasbak met die 2.3m blad gebraai en gesien u het die houtbraai se klap oopgemaak en toe net so gelos. Dit was nie te onaangenaam buite nie, maar miskien is dit die weer hier bo die berg waaraan u dalk nie gewoond is nie. Ek sou graag u van hulp gewees het sou u my net genader het, of u besware aan my gedeel het. Dit is altyd lekker om dit dadelik uit te sorteer.

Linda se Dop
Anne M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anne M
Saam met vriende

Linda is a very hands-on hostess who looks after her guests down to the last detail.

Linda has built a fabulous guest house which she runs most efficiently, with attention to every detail. The rooms are extremely comfortable and well-equipped. Linda is on-site, greeting her guests and making sure everyone is comfortable and cared for. When the power was out for several hours, each room was provided with a flask of hot water. Linda cooked breakfast by candlelight. Her hospitality is legendary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Dear Anne, thank you so much for your wonderful review and compliments. Thank you very much.

Linda se Dop
Antoinette M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse bederf.

Dit was alles en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Hallo Antoinette, Baie dankie vir jou pragtige komplimente. Ek het julle net so Baie waardeer.

Linda se Dop
Annemarie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, vriendelik, supernetjies, sentraal.

Linda is 'n toegewyde gasvrou. Ons het welkom gevoel en ons kamer (met die sitarea) was baie gerieflik ingerig en dit was nodig, want die weer was maar koud en nat tydens ons besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie dankie Annemarie! Dit was regtig wonderlik om julle te kon ontvang in my gastehuis.

Linda se Dop
Tanya V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis wat baie ruim en gemaklik is. Goed ingerig. Vriendelike diens.

Dit is 'n pragtige, baie elegante gaste huis. Die kamer en badkamer is ruim en baie goed ingerig. Linda is vriendelik en behulpsaam en is bereid om die ekstra myl te loop vir haar gaste. Sy't ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Hallo Tanya, groot dankie vir hierdie pragtige resensie. Dit was nog nooit moeilik om sulke lekker gaste soos julle by my te kon ontvang nie. Was regtig 'n voorreg om vir julle te kon regstaan.

Linda se Dop
John L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Heerlik oornag.

Pragtige gastehuis! Nie gedink daar is so 'n juweel in Nieuwoudtville nie! Na 'n seafood platter vir aandete het ons heerlik oornag. Ons moes wel vroeg ry en het nie van die ontbyt opsie gebruik gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie dankie vir hierdie pragtige resensie.
Dit word so baie waardeer.
Dit was ook vir my n voorreg om julle as my gaste te kon ontvang.

Linda se Dop
Venessa D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreek ooit in Namakwa!

Waar begin ons? Linda is by verre die beste gasvrou wat ons nog ooit teëgekom het. Die gastehuis is manjifiek. Als wat mens verwag van 5-ster ontvang jy en soveel meer. Heerlikste brekkie en aandete beskikbaar. Samesyn en geselskap is so warm en gesellig, ons het hartseer gevoel om te groet. Vir seker 'n groot groot aanbeveling. 'n Juweel van 'n plek, die mooiste waar ons nog ooit oorgebly het, die beste diens en gasvryheid. Linda se kennis van die area is baie betroubaar, selfs die weervoorspelling. On the dot grade op die tyd genoem. Groot verskeidenheid drinkgoedjies, selfs vir die nie-drinkers, wat regtig baie nice was. Die detail waarmee jou kos voorberei is met 'n ekstra bederf was uit die boonste rakke. Hopeloos te min woorde om die hartlikheid te beskryf, jy gaan self moet gaan kyk en dit beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie dankie Venessa vir hierdie pragtige resensie. Dit word so baie waardeer. Dit was ook vir my n vooreg om julle as my gaste te kon ontvang.

Linda se Dop
Salomé W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomé W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse gastehuis, baie lekker gebly.

Linda het ons vriendelik ontvang, inligting gegee oor besienswaardighede in die omgewing. Die akkommodasie was regtig puik. Ons kamer het 'n sithoekie gehad wat ons baie geniet het. Sy dink aan alles. Ons sal definitief weer by Linda se Dop gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie dankie Salomé, vir hierdie wonderlike resensie. Na 'n besige seisoen is hierdie wonderlike komplimente regtig lekker om te ontvang. Dit was ook heerlik om julle as my gaste te kon ontvang.

Linda se Dop
Megan W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan W

A lovely and comfortable place.

It has all the amenities you could wish for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Dear Megan, it was such a pleasure to host you and your family here at my home. Thank you for the great review.

Linda se Dop
Tyrell P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrell P
Besigheidsreis

Perfect.

Great service and friendliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Thank you so much for this lovely review.

Linda se Dop
Henk P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegant en gemaklik.

Linda het ons vriendelik ontvang en kon baie inligting gee oor die omgewing. Lekker bobotie gedoen vir aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Hallo Henk, baie dankie vir die pragte resensie, dit word altyd waardeer. Dit was ook vir my 'n voorreg om julle te kon ontmoet en ontvang.

Linda se Dop
Kirne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirne V
Gesin met tieners

Aan te beveel. Heerlik.

Gasvry ontvang. Lekker gekuier oor die omgewing. Pragtig netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi resensie, dit was so lekker om julle by my te kon ontvang het.

Linda se Dop
Gary V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and pleasant setting.

Found the hostess abrasive, removed my girlfriend breakfast plate whilst she was still eating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Gary, thank you for taking the time to submit a review. Your comments are valued as a respected guest at our establishment. It is sad to see that you and your girlfriend feel offended. As per my phone call earlier today with you I have explained that we adhere to strict table e-ticket and will only touch a plate if the knife and fork are put next to each other, indicating to the waiter that we may remove the plate.

We do however regret that this ever happened and respectfully offer our sincere apologies and did not in any way or respect wanted to offend you or your girlfriend in any way whatsoever.

Enjoy a wonderful 2022 and please pop in again in the future even if it is just for a coffee.

Linda se Dop
Dries B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Onvergeetlik!

Alle verwagtinge oortref. Smaakvol en keurig. Die gasvrou, Linda is aangenaam en 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Sjoe! Baie, Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Dit word sooooo waardeer. Julle was ook net sulke wonderlike gaste gewees, en n voorreg om julle te kon ontmoet.

Linda se Dop
Irida S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverwags, rusoord pragtig!

Wat 'n verwelkomende prentjiemooi huis om moegheid te verfris. Aandete saam met medegaste was gesellig met Linda as kok en gasvrou tegelykertyd, 'n vrou van vele talente!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie dankie vir hierdie resensie dit word hoog waardeer. Dit was net so lekker om gasvrou vir julle te kon wees.

Linda se Dop
Riaan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n baie netjiese blyplek, waar ons net die beste gekry het.

Linda se Dop is die luuksste verblyf in die area, waar ons 'n baie goeie aandete gekry het. Ons was persoonlik bedien deur Linda en haar vertellings oor die streek was veral nuttig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie dankie Riaan, vir jou mooi woorde en resensie. Dit was so aangenaam om julle te kon ontvang het by my huis.

Linda se Dop
Nothnagel W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nothnagel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Die gastehuis is van topgehalte en diens is uitstekend. Linda is ook baie ingelig oor die area en waardevolle inligting oor plekke in die omgewing wat besoek kan word. Sal definitief weer daar gaan bly as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie Dankie vir so n Baie mooi resensie, julle was sulke gawe gaste om te ontvang en so lekker gewees om julle by my te kon bederf.

Linda se Dop
Nallie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nallie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou kon meer innemend gewees het. Gevoel gekry sy doen ons 'n guns om daar te laat bly. Puik geriewe.

Uiters goeie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Beste Nallie
Baie dankie vir jou eerlike en ooregte resensie.
Graag wil ek verskoning maak en my opregte jammerte uitspreek dat julle so onwelkom gevoel het. Ek is nie seker hoekom julle so gevoel het nie en dat ek dalk julle afgeskeep het. Indien wel vra ek om verskoning en wil ek julle graag uitnooi om gerus weer te kom kuier en dat ek hoop julle sal dan meer tuis hier in my huis sal voel.
Vriendelike en baie warm groete, Linda.

Linda se Dop
Manie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, gesellig.

Persoonlike diens deur Linda self. Gesellige atmosfeer tog lekker privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie dankie Manie, was lekker gewees om julle te kon ontmoet.

Linda se Dop
Mariet V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Linda is 'n ongelooflike oulike en goeie gasvrou. Die gastehuis is pragtig, netjies en skoon. Ons het regtig lekker daar gebly, die aandete was heerlik en die ligging uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Mariet, Baie dankie vir jou ongelooflike mooi woorde en komplimente. Lekker gaste soos julle is so maklik om gasvrou voor te wees.

Linda se Dop
Marina C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilige omgewing, baie netjiese en moderne verblyf.

Dit was heerlik om by Linda se Dop te oornag. Linda is baie vriendelik en gee goeie inligting oor besienswaardighede. Definitief waarde vir geld met uitstekende gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Sjoe! Baie dankie vir hierdie kosbare en pragtige resensie. Ek waardeer dit opreg.

Linda se Dop
Talitha C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha C
Saam met vriende

Heerlik!

Ek wou graag blomme kyk - en Linda kon help met mooiste plekke waar Maartblomme was en nog kon wees. Dit was pragtig! Ons het die aand aangesit vir heerlike tuisgemaakte bobotie en lekker geslaap in mooi kamers. Heerlike ontbyt genuttig voor ons vertrek - sal graag weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir hierdie mooi resensie. Dit word hope waardeer. Ek wil ook byvoeg dat dit vir my ook 'n groot plesier was om julle te huisves en om gasvrou te kon wees. Baie dankie.

Linda se Dop
Alta C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemak op die platteland.

Linda se Dop bied alles wat 'n reisiger kan vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie dankie, hoop om gou weer te sien.

Linda se Dop
Rudy G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Beautiful place, food was good, the owner still building but the attention to detail is great. Linda is very hospitable and helpful. Good quality mattress but I would prefer a king-size or at least a queen-size bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Hello Rudy, thank you so much for your kind review. Next time pick the kingsize bedrooms, we have 6 kingsize bedrooms and 2 with double beds, I agree kingsize is just absolutely better. Hope to see you soon.

Linda se Dop
Johan F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware juweel in Nieuwoudtville!

Moet nie die akommodasie in Nieuwoudtville misloop nie! Linda is 'n fantastiese gasvrou met pragtige akkomodasie. Sterkte met die voltooing van die tweede gedeelte van jou gastehuis Linda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Johan, baie dankie vir hier pragtige resensie, jou woorde word hoog waardeer. Ja ek voel al klaar met die 2de deel. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Linda se Dop
Collette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, ek baie lekker gebly.

Linda is 'n uitstekende gasvrou en baie behulpsaam gewees. Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Vreeslik dankie vir julle resensie, dit word hoog waardeer. Dit was ook n groot plessier om julle by my te huisves.

Linda se Dop
Henning M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henning M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, moderne en gerieflike gastehuis.

Die eienaar Linda het ons baie vriendelik ontvang. Verblyf van uitstaande gehalte en voorsien in al die behoeftes vir 'n gerieflike oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie, baie dankie vir jul pragtige resensie, dit word waarlik opreg waardeer.

Linda se Dop
Sariaan W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sariaan W
Saam met vriende

Pragtig maar kos was teleurstellend.

Linda se Dop is n pragtige gastehuis maar die naam klink meer na 'n kroeg as 'n upper class gastehuis. Die aandete was buitensporig duur en glad nie waarde vir geld nie. Ontbyt word ook voor die tyd gemaak. So sunny side up was meer rubber as sonskyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabet B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabet B
Saam met vriende

Pragtige netjiese gastehuis wat ons welkom laat voel het!

Terwyl ek die stofstraatjie ry wonder ek of ons gaan kry wat ons bespreek het en daar word ons verwelkom deur die mooiste gastehuis in die middel van nêrens. Alles is so smaakvol gedoen van die boustyl tot die tuin en heerlike kuier area by die swembad. Ons het heerlik by 'n vuur sit en kuier en kon selfs 'n vleisie braai. Linda dink aan alles en is baie gasvry en niks is vir haar 'n probleem nie! Ons het elke oggend heerlik aangesit vir ontbyt en al die kos wat ek gesien het wat sy voorberei het vir ander gaste het heerlik gelyk. Die kamers is baie mooi en gerieflik ingerig en ons bed het heerlik geslaap. Ek kan Linda se Dop vir enige iemand aanbeveel wat hou van daai bietjie ekstra - dit is baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Sjoe, wat sê 'n mens na so 'n pragtige resensie. Baie dankie, dit word opreg waardeer.

Linda se Dop
Martie G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Linda se Dop het al ons verwagtinge oortref, Linda het ons laat welkom voel, vertel van al die bysienswaardighede in die omgewing. Die akkommodasie was 5-ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linda se Dop se terugvoer

Baie dankie vir hierdie pragtige en baie waardeerde resensie.

Linda se Dop
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72a75d5628c8579d6bcf50080e3abfc6f122f59bde213e42bfcd02c217642f9881a5c3429a91bf560e35e75edc2986c17b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.376257801298 19.10766273737