Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linda se Dop

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Linda se Dop is in Nieuwoudtville in die Namakwa-distrik. Dié gastehuis is 4,8 km van Hantam Nasionale Botaniese Tuin en 6,3 km van Nieuwoudtville Blomreservaat af.

Die gastehuis het mooi kamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Verder het die kamers elk lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket, WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien. Die gastehuis het 'n swembad, sonstoele en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Linda se Dop
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Linda se Dop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72a75d5628c8579d6bcf50080e3abfc6f122f59bde213e42bfcd02c217642f9881a5c3429a91bf560e35e75edc2986c17b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.376257801298 19.10766273737