Linda's Guest Room

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Linda's Guest Room bied gerieflike verblyf vir gesinne en vriende in 'n stil gedeelte van Colesberg, naby die N1 tussen Skietberg en Coleskop. Colesberg is in die Karoo in die Noord-Kaap en is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n rusplekkie.

As jy 'n rukkie langer hier vertoef beveel ons jou aan om van die interessante plekke, soos die Anglo-Boereoorlogperseel, te besoek en die historiese geboue en museum te voet, of per fiets, te verken.

Daar is 'n hele paar goeie restaurante naby aan Linda's vir besoekers wat nie self wil kosmaak nie - die restaurante lewer selfs geregte af.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Linda's Guest Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false