Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lindekroon Guest House

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 18, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lindekroon Guest House bied B&B-verblyf in die middel van Polokwane. Die gastehuis is 'n gerieflike basis vanwaar gaste die middestad kan verken.

Verblyf word aangebied in individuele kamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Elke kamer bied uitsigte oor die tuine en het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis in die kamer, 'n haardroër, strykyster en strykplank en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Stewige ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien. Aandete kan gereël word op versoek. Die gastehuis spog met 'n konferensiekamer wat gaste kan huur. Dit is geskik vir 12 gaste en daar is mooi tuine en veilige parkeerplek vir voertuie.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Lindekroon Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Jaar gelys 10

Ligging

  • Voortrekkerstraat 18, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Lindekroon Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 18, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA957dc83c9cda9f8be8e1b6510cd6c824c7ecac6c65bf2a6ad5f0b0f802ce90e67c3f0b4cfb3a292ad366f469aacfbabf472a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 18 Voortrekker Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9159865 29.4602143
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem