Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linden Gap

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Linden Gap
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ghita R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ghita R
Enkelreisiger

Modern, gerieflik, veilig en vriendelik.

Baie oulike plek, veilig en mooi ingerig met alles wat nodig is. Vriendelike diens, selfs na-ure inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig, gerieflik, veilige parkering, naby Dr. LP Kruger se kamers.

Ek was nie verras oor die verwelkoming wat ons gekry het nie. Die gastehuis het al vroeg geskakel om te hoor wanneer hulle ons kan verwag. Dit was so lekker om daar oor te slaap, skoon, veilig, gerieflik, veilige parkering en die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik en hulpvaardig. Die gastehuis is net 1.6 km van Dr. L. P. Kruger se kamers waar ek 'n oogoperasie ontvang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw K
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Kom gereeld Johannesburg toe. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, good quality accommodation. Highly recommended.

Thank you for an excellent stay at Linden Gap and for exceptional service from Thapelo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Besigheidsreis

Waarde vir geld, baie skoon goeie kliëntediens.

Baie gerieflik naby aan alles, skoon en goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Linden Gap is 'n heerlike plek om te bly. Rustig en stil met alles wat nodig is. Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Dit is veilig, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy-mari R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy-mari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, baie goed toegerus.

Pragtige tuin, alles goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met vriende

Luukse gemak.

Ons het so lekker gebly hier. Dit was 'n lieflike plekkie. Dit was baie privaat, met lieflike bedlinne, kombuisgeriewe, stort, en handdoeke. Ons gasvrou was ook lieflik en maklik om mee te kommunikeer. Sal definitief weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die rit na Lanseria was eenvoudig vanaf die verblyf en ons sal weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yuka M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker Johannesburg-kuier.

Verblyf was perfek geleë vir ons doeleindes! Baie netjies, en goed na gekyk deur die opsigter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hentie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hentie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, behalwe vir die koue.

Geen elektriese kombers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, gerieflike oorslaapplek in Linden.

Lanklaas so netjiese en goed toegeruste plek gesien. Klein, maar voldoende vir naweek of een nag. Baie goeie linne en gemaklike bed. Alles in hierdie eenheid is in perfekte toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley K
Saam met vriende

Baie cool.

Baie cool uitgelê. Groot genoeg vir 'n kort kuier vir twee mense. Was gerieflik. Ons het oorgeslaap sodat ons 'n show kon bywoon. Eienaar is baie vriendelik. Alles was baie privaat. Niks en niemand het ons gepla nie. Ons het eiers en koffiegeriewe gehad met ons oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Dankie, Ashley, dat jy by ons gebly het en 'n goeie resensie. Jy is enige tyd welkom terug. Tetyana

Linden Gap
Brenda V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Saam met vriende

Excellent.

Everything was very neat, clean and the overall experience was great. The only complaint that I might mention is the fact that there are no fans in the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net te kort.

Die stoep is die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Hi Cindy thank you for your review, looking forward to host you again.

Linden Gap
Hanno J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno J
Enkelreisiger

Gerieflike, netjiese en goed toegeruste eenheid.

Die eenheid was baie netjies, skoon, modern en goed toegerus. Enigste probleem is nabyheid aan buureenhede wat geraas en sigaretrook aanbetref maar andersinds baie goed. Privaatheid kan ook 'n probleem wees aangesien mens direk in ander eenhede in kan sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie H

Fantasties ingerig, goeie WiFi-dekking en selfs 'n kragopwekker tydens beurtkrag.

Baie lekker gebly. Alles skoon, netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Hi Jannie, thank you for your review. We are glad you enjoy your stay with us. Looking forward to host you again. Regards, Malibongwe

Linden Gap
Hennie P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Alles was 100% skoon en netjies. Malibongwe was baie behulpsaam tydens ons aankoms asook met ons vertrek. Sal enige tyd weer Linden Gap gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Hi Hennie, thank you for your review. Glad you enjoyed your stay with us. We look forward to host you again.

Linden Gap
Braam V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V
Besigheidsreis

Skoon kamers en goeie diens.

Ontvangs was goed, goeie ligging, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Goeie middag Braam. Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly jy het jou tyd by ons geniet en sien uit om jou weer te onthaal.

Linden Gap
Adele J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Gesin met klein kinders

Beautiful accommodation with comfort and relaxing environment - definitely going back!

Had a lovely stay with family, would recommend this accommodation and will definitely book again when in JHB area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Good Afternoon Adele. Thank you for your review. We loved hosting you and we are looking forward to your next visit.

Linden Gap
Karin P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam.

Malibonge was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is skoon en baie netjies. Ons verblyf was heerlik en baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Goeiemôre Hennie.

Baie dankie vir jou resensie, dit was vir ons 'n plesier om julle by ons te kon onthaal. Ons sien uit om julle weer te sien.

Groete

Malibongwe

Linden Gap
Kiran P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiran P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, clean cottage close to the Linden shopping strip.

We had a lovely stay in the Orchard cottage at Linden Gap. We were welcomed on our arrival by the guest manager, Malibongwe, who was very attentive and responsive throughout our stay. The cottage was sparkling clean and very comfortable and the complimentary farm eggs were a nice touch. Great location, close to Linden shopping strip, yet still quiet and situated in tranquil garden surroundings. Thanks for a very comfortable stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Hi Kiran thank you for your review, it was wonderful to host you. Hope to see you again.
Regards, Malibongwe.

Linden Gap
Charles W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W
Gesin met tieners

This was the second time that we have stayed at Linden Gap and we were very happy with the accommodation and the service that we received.

We had a problem initially with the WIFI but Malibongwe, the manager, immediately intervened to offer a temporary solution and had service people in the next day to rectify the WIFI and give us a good, responsive WIFI connection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met tieners

Oornag.

Vriendelike en behulpsame personeel, uitstekende oornagakkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Anel, baie dankie dat jy by ons gebly het. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Linden Gap
Johann V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Goeie diens in 'n goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Baie dankie, Johann, dat jy by ons gebly het en vir hoe lof.

Linden Gap
Sandra J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike verblyf.

Ons was vir 'n week in Johannesburg. Die cottage was baie lekker toegerus, met 'n heerlike bed. Daar was alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Baie dankie Sandy, vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Linden Gap
Charles W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles W
Gesin met tieners

The accommodation was like new and was well appointed. We thoroughly enjoyed our stay, not least because the manager was excellent in dealing with any little problems that we had.

We certainly hope to stay at the Linden Gap the next time we are in Johannesburg as it offered everything that we needed in terms of location, security, and comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Thank you Charles for your review, it was wonderful to be able to host you and hope to see you again soon!

Linden Gap
Nompumelelo M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo M
Enkelreisiger

It's always exceptional.

The place is amazing. They have me hooked, I book there everytime. The service is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Thank you Thobeka for your wonderful review. We hope we will accommodate you again!

Linden Gap
Hess R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hess R
Gesin met tieners

Perfek geleë, maklik toeganklik.

Perfek geleë, dit was baie klein kamers, maar vir een aand het dit nie gepla. Baie netjies, skoon. Veilig en toeganklik. Naby lekker eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Thank you for your great review and we hope to see you again soon!

Linden Gap
Neaz F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neaz F
Gesin met tieners

Absolute value for your money!

Hospitality of the highest order, we will surely book it again the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Thank you, Neaz, for staying with us again. It was an absolute pleasure! Hope to see you again soon!

Linden Gap
Neaz F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neaz F

Absolute value for your money and great service.

We were very happy with all the rooms we booked and whatever we asked from the staff was done with a smile, we will definitely book here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Neaz, it is always an absolute pleasure to host you and your family! Once again, thank you for choosing to stay with us at Gap Hospitality!

Linden Gap
Ronald K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious and clean. Quiet.

Convenient for access to the freeway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Thank you Ronald for your review, glad that you enjoyed your stay with us!

Linden Gap
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, netjies, skoon, voldoen aan standaarde.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Thank you Johan for your review, we hope to see you again!

Linden Gap
Marinda E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda E
Besigheidsreis

The accommodation was a beautiful surprise and super comfortable.

We booked two rooms. One was a family room and it was spacious, clean and had everything a family would need on a quick trip, including a Nespresso machine. The other room was beautiful, recently upgraded, modern, contemporary styling. The only recommendation I would make is a full-length mirror for a lady to see how she looks and a hairdryer, as these are items normally found in a room, but were absent in these. We would most certainly stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Thank you Marinda for your review!

Linden Gap
Willemien K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willemien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons drie aande verblyf was baie aangenaam. Malibongwe het ons baie vriendelik ontvang. Ons sal beslis weer daar wil tuis gaan as ons in die area moet wees.

Linden Gap is baie sentraal geleë in Johannesburg se Noordelike gebied. Parkering is net bietjie knap wanneer daar meer gaste is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Baie dankie Willemien vir jou resensie! Ons sien uit om julle weer te ontvang!

Linden Gap
Neaz F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neaz F
Gesin met tieners

Absolute value for your money!

Nice place with everything you need, we even got complimentary coffee pods and it was very clean and neat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Thank you Neaz for your review. We hope to accommodate you again in the future.

Linden Gap
Jacobus K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik diens en regtig goeie waarde vir jou geld.

Linden Gap is in 'n veilige area en is puik uitgerig met die mooiste meubels en toestelle. Sal dit met liefde aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Hi Jacobus, baie dankie vir jou wonderlike resensie, Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Linden Gap
Francois D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay

Linden Gap offered a neat room with quality service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Thank you Francois for your review, we are glad we could have you staying with us.

Linden Gap
Grietjie U - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grietjie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, maar die fasiliteit is nie volledig in ’n werkende toestand nie.

Swak lugversorging, die TV werk nie en die deure van die badkamer is afwesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Gap se terugvoer

Thank you for your review Grietjie, we do our utmost to keep our guests satisfied.

There are a few points that you mention in your review that I would like to address:
Regarding the bad air-conditioning, there is no air conditioner in the unit, however, a fan is supplied for guests.
Had the TV not been working, you were more than welcome to contact the Facilities Manager who lives on the property and he would gladly have sorted out the problem for you.
Before you checked in I did call you to inform that the guest from the previous evening had unfortunately broken the glass sliding door to the bathroom, which we could not fix in time for your arrival, and asked if you were alright regarding the problem and you said that it was only your husband and yourself and that it would not be a problem.

I hope that we are able to accommodate in the future. Best regards, Gordon.

Linden Gap
Vanaf R960
R960 R864
per nag (plek vir 2)
Vanaf R960
R960 R864
per nag (plek vir 2)
Vanaf R960
R960 R864
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 57, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d90da15d4a704425df1ddbda893377e0de896248f2233ab07aa91789332b2b694325c3f6a1f6ddc0617322b72abf1383cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 57 5th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.136178835242 27.990820801258