LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linden Guest House | LekkeSlaap
+116

Linden Guest House

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierdestraat 13, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Linden Guest House is 'n sakpasgastehuis in 'n mooi woonbuurt in Johannesburg en bied bekostigbare oornagverblyf. Dié groen woonbuurt is aan die voet van Northcliff Hill en is naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die area.

Die gastehuis bied verblyf in 'n standaardkamer of 'n selfsorgeenheid. Elke eenheid het sy eie badkamer en geriewe soos 'n TV met OpenView, gratis WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en 'n verwarmer.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, braai-area, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of in die tuin ontspan.

Besienswaardighede is die area sluit gholfklubs, gesondheidsentrums, winkelsentrums, die Johannesburgse dieretuin, museums en restaurante in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 11 resensies vir Linden Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Vierdestraat 13, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Linden Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierdestraat 13, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbb2714c5953c2c71cf7506d44208171d051286d726b9091a2e487c8819e14ad7c01aa272eb7d349fadfd97dbdc04b25f206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 13 4th Street Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.1381765 27.9863791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!