Linden Street
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Monika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Chris H - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en vriendelik. Ongelukkig geen braaigeriewe of stoof nie, net mikrogolf. Geen plek om handdoeke droog te maak.
Linden Street se terugvoer
Hi Chris, dankie vir die positiewe resensie. Jy is reg oor die stortskerm te naby aan die toilet dit is 'n saak wat opgelos moet word. Agter die voordeur is 'n opvoubare rak vir handdoeke om te laat droog jy het dit seker nie gesien nie. Die woonstelgeriewe is baie duidelik op die webwerf, so as jy iets anders wil hê moet jy vooraf navraag doen. Ek hoop nietemin dat jy lekker in Swakop gebly het.
Danny F - Mei 2022
Algehele gradering
Ruim en netjies. Uitstekende ligging.
Linden Street se terugvoer
Hi Danny
Baie dankie vir die informasie, sou dit nooit agtergekom het nie.
Sal daarop let in die toekoms om 'n foto saam te stuur. Baie goeie idee.
Beste groete
Monika
Jo-anne B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid, veiligheid en heerlike warm water.
Linden Street se terugvoer
Beste Jo-anne
Baie dankie vir die terugvoering.
Ja, dit is baie gerieflik indien jy nie 'n kar het nie.
Lekker dag
Monika
Carl B - Mei 2022
Algehele gradering
Die verblyf het aan my behoeftes voldoen en word aanbeveel.
Lees meerLinden Street se terugvoer
Hi Carl
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Die voorstelle word altyd baie waardeer.
Beste groete
Monika
Thomas P - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Linden Street se terugvoer
Dear Thomas
thank you for your positive feedback.
Kind regards
Monika
Tania W - Aug 2021
Algehele gradering
Naweek om by familie te gaan kuier.
Linden Street se terugvoer
Beste Tania
baie dankie vir die terugvoering.
Vakansie is definetief 'n kaans om nie kos te moet maak nie.
Groete
Monika
Gloudi D - Des 2020
Algehele gradering
My hond het die groot erf baie geniet en dit was voorwaar 'n lekker stapafstand vanaf die see.
Karin L - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik
Linden Street se terugvoer
Ek is bly julle het die verblyf geniet.
Kom gerus weer.
Lekker dag
Monika
Samantha P - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik plesierig, en baie gerieflik.
Linden Street se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie, ek is bly julle het die verblyf geniet. Sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Monika
Rene H - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, die plekkie was mooi skoon en netjies.
Linden Street se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie, ek is bly julle het die verblyf geniet. Dankie ook vir die voorstel. Sien uit na julle volgende besoek.
Simone P - Apr 2019
Algehele gradering
Centrally located, it was great being able to walk to all shops and restaurant. We had a lovely stay. Very accommodating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sentraal geleë, dit was wonderlik om te loop na alle winkels en restaurante. Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Baie akkommoderend.
Ons het 'n heerlike verblyf gehad en sal beslis terug wees. Fantastiese ligging en naby winkels en restaurante.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cornwill M - Apr 2019
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike wegbreekhuisie, vir my en wifey. Regtig ideaal.
Linden Street se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie, ek is bly jy en jou vrou het die verblyf geniet.
Sien uit na jou volgende besoek.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linden-straat 1, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom