Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linden Street

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Linden Street
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chris H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en vriendelik. Ongelukkig geen braaigeriewe of stoof nie, net mikrogolf. Geen plek om handdoeke droog te maak.

Veilige parkering net beskikbaar as hoofhuisinwoners nie tuis is. Badkamer ongerieflik. Stortglasvenster so naby toilet dat dit moeilik is om sit toilet te gebruik. Stortwater gaan na vloer en nie na uitlaat. Sal dit nie eintlik beskou as self-catering maar oornagplek? Geen WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Street se terugvoer

Hi Chris, dankie vir die positiewe resensie. Jy is reg oor die stortskerm te naby aan die toilet dit is 'n saak wat opgelos moet word. Agter die voordeur is 'n opvoubare rak vir handdoeke om te laat droog jy het dit seker nie gesien nie. Die woonstelgeriewe is baie duidelik op die webwerf, so as jy iets anders wil hê moet jy vooraf navraag doen. Ek hoop nietemin dat jy lekker in Swakop gebly het.

Linden Street
Danny F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny F
Enkelreisiger

Ruim en netjies. Uitstekende ligging.

Die selfsorgeenheid word geadverteer as "Linden Street". Op die straatnaam en op die GPS is daar slegs 'n "Lindin Street" – soos in Lindin boom. Dis verwarrend. As ek nie 'n foto van die blyplek gehad het nie, sou ek bly soek het na "Linden Street".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Street se terugvoer

Hi Danny
Baie dankie vir die informasie, sou dit nooit agtergekom het nie.
Sal daarop let in die toekoms om 'n foto saam te stuur. Baie goeie idee.
Beste groete
Monika

Linden Street
Jo-anne B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid, veiligheid en heerlike warm water.

Ligging is sentraal. Die woongebied is skoon. Ons kon orals stap, was sonder 'n voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Street se terugvoer

Beste Jo-anne
Baie dankie vir die terugvoering.
Ja, dit is baie gerieflik indien jy nie 'n kar het nie.
Lekker dag
Monika

Linden Street
Carl B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B
Enkelreisiger

Die verblyf het aan my behoeftes voldoen en word aanbeveel.

Linden Street is baie sentraal geleë in Swakopmund (Altstadt) en binne loopafstand van die strand, die jetty en winkels. Die alarmstelsel is 'n groot pluspunt en verskaf gemoedsrus as jy die akkommodasie verlaat. Die aangrensende eiendomme het almal alarmstelsels gehad. Die wooneenheid self is ruim en voldoende vir twee persone, alhoewel ek 'n alleenreisiger was. Die eenheid was skoon. Daar was geen skottelgoedseep beskikbaar nie en ek moes gaan koop. Na my besoek het ek die seepbotteltjie daar gelos vir die volgende besoekers. Dit was opvallend dat geen motors oornag in die strate in die onmiddellike omgewing geparkeer was nie. Dit word aanbeveel dat een parkeerplek agter 'n toesluithek op die erf voor die wooneenheid verskaf word. Daar is voldoende ruimte daarvoor. Meer besoekers sal dan die eiendom besoek. Dar was geen WiFi beskikbaar nie en die beskikbaarheid van WiFi sal 'n verdere trekpleister wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Street se terugvoer

Hi Carl
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Die voorstelle word altyd baie waardeer.
Beste groete
Monika

Linden Street
Thomas P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas P
Enkelreisiger

Absolutely lovely.

We enjoyed our stay very much. It was wonderful to be able to have the dogs with me as well. I would, however, recommend putting a stove in as it is advertised as self-catering. It was beautifully clean and cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Street se terugvoer

Dear Thomas
thank you for your positive feedback.
Kind regards
Monika

Linden Street
Tania W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek om by familie te gaan kuier.

Baie goeie ligging, netjies. Ideaal vir 'n aand of 2 as jy nie self wil kos maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Street se terugvoer

Beste Tania
baie dankie vir die terugvoering.
Vakansie is definetief 'n kaans om nie kos te moet maak nie.
Groete
Monika

Linden Street
Gloudi D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gloudi D

My hond het die groot erf baie geniet en dit was voorwaar 'n lekker stapafstand vanaf die see.

Swakopmund is een van die min bestemmings in Namibië wat werklik tot 'n mate as hondevriendelik beskryf kan word. Ek moes reis vir werk en het besluit om my hond saam te vat en beide die verblyf en die dorp het dit uitstappie aangenaam vir beide mens en dier gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik

Ons is baie strand op/af, in die woestyn en Naukluft park, was lekker om "huis toe" te kom

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Street se terugvoer

Ek is bly julle het die verblyf geniet.
Kom gerus weer.
Lekker dag
Monika

Linden Street
Samantha P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik plesierig, en baie gerieflik.

Dit was ongelooflik plesierig omdat dit als het wat benodig was. En dit was baie gerieflik omdat dit so naby aan als was naamlik die see en die winkels wat loopafstand was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Street se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, ek is bly julle het die verblyf geniet. Sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Monika

Linden Street
Rene H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, die plekkie was mooi skoon en netjies.

Die plek is lekker sentraal geleë, skoon en netjies. Lekker klein en cosy vir net 2 mense. Ek sou net 'n tweeplaatstofie ingesit het vir as 'n mens langer as net 'n naweek wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Street se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, ek is bly julle het die verblyf geniet. Dankie ook vir die voorstel. Sien uit na julle volgende besoek.

Linden Street
Simone P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Centrally located, it was great being able to walk to all shops and restaurant. We had a lovely stay. Very accommodating.

We had a lovely stay and will definitely be back. Fantastic location and close to the shops and restaurants.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sentraal geleë, dit was wonderlik om te loop na alle winkels en restaurante. Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Baie akkommoderend.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad en sal beslis terug wees. Fantastiese ligging en naby winkels en restaurante.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornwill M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornwill M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike wegbreekhuisie, vir my en wifey. Regtig ideaal.

Die plekkie is goed vir n egpaar, werklik intiem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linden Street se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, ek is bly jy en jou vrou het die verblyf geniet.
Sien uit na jou volgende besoek.

Linden Street
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linden-straat 1, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcccb595e6cd63505bba611b89544f59918c6ec5c14daa673f51a7e3df8f030315a0ffd08c5eb4c5e6274ea2d66f688ec818e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 1 Linden Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.683517642742 14.525987510215