Lindiwe Safari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lindiwe Safari Lodge is 'n gaste-lodge wat deur 'n Franse gesin bestuur word. Dis op die Hoedspruit Wildlife Estate van 400 hektaar in Limpopo geleë. Daar is wild soos impalas, koedoes en vlakvarke wat vrylik tussen die eiendomme rondloop.

Die lodge is geskik vir paartjies of gesinne en elke gaste-suite het 'n sitarea, platskerm-TV en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort en 'n haardroër. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke suite het ook 'n terras met 'n uitsig oor die swembad.

'n Kontinentale-, buffet- of à la carte-ontbyt is daagliks in die lieflike eetarea en sitkamer beskikbaar.

Die restaurant by die lodge bedien Afrika- en Franse disse. Lindiwe Safari Lodge bied ook 'n swembad, sonstoele en 'n boma.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Spaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lindiwe Safari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 880 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za