Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lindleyspoort Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2024 tot 3 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvleiplaas LP 46, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R595 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lindleypoort Guest House is op die R565, op die Boshoek/Sun City-pad in die rigting na Mafikeng geleë. Die verblyf bied die ideale oornagplek vir reisigers wat soek na 'n lekker oornagplekkie.

Die gastehuis is geleë op 'n klein plaas wat spog met die mooiste uitsig oor bome, wilde blomme en eksotiese voëls. Daar is 6 verskillende kamers om van te kies. Daar is 6 dubbelkamers, en 3 van die kamers is ingerig vir selfsorg wat 2 tot 4 persone akkommodeer. Al die kamers het hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Die kamers is pragtig versier en beskik oor 'n TV met OpenView DStv, koffie- en teemaakgeriewe, verwarmers en waaiers.

Daar is braaiplek op die perseel asook 'n swembad vir die somer. Ander etes kan gereël indien dit vooraf bespreek word.

Die gastehuis is geleë tussen verskeie wildplase en damme, en Sun City en Pilanesberg is slegs 55 km ver. Madikwe is ook slegs 40 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 108 resensies vir Lindleyspoort Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rietvleiplaas LP 46, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Lindleyspoort Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvleiplaas LP 46, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUsfRBsOGDC2lezJBQFH3ep6Fy0usmT1yCnoOhNVuTteirDUXkp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 Farm Rietvlei LP 46 Lindleyspoort 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.474759753857 26.726332604885