LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linga Longa - The Waves | LekkeSlaap
+15

Linga Longa - The Waves

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Waves 32, Suidstraat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Linga Longa - The Waves bied selfsorgverblyf bekoorlike dorpshuis in 'n veilige kompleks in Wildernis wat sowat 5 minute van die strand af is.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër en ander toebehore.

Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en 'n TV met vol DStv. Die leefarea bied toegang tot die agtertuin waar gaste 'n ingeboude braai en buitemeubels sal vind. Die kompleks bied 'n speletjieskamer en 'n gemeenskaplike gimnasium wat gaste gerus kan gebruik.

Daar is ook 'n spa in die omtrek en die kompleks is net 'n entjie se ry van 'n paar winkels en restaurante af. Dit is sentraal geleë wat dit die ideale basis maak vanwaar gaste hierdie deel van die Tuinroete kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Linga Longa - The Waves sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Linga Longa - The Waves
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Waves 32, Suidstraat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Linga Longa - The Waves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Waves 32, Suidstraat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhfU6ed0dQd7YSibXy6GaEvAyX5YiGwMZKNGAp2IInrHIMyxCwk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 32 The Waves South Street 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.998701850245 22.616939832963
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!