Linhof Boutique Guest House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sonkwaslaan 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Linhof Boutique Guest House bied gerieflike seefront-verblyf in Paternoster en is ideaal geleë vir gaste wat 'n basis soek vanwaar hulle die dorp en omliggende besienswaardighede kan verken.
Dié dubbelverdieping-gastehuis het 6 kamers. Elke kamer het óf 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Verder het elke kamer 'n oop en suite-badkamer met 'n stort en bad.
Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, kluis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kamers lei na 'n privaat stoep met 'n see-uitsig.
Ontbyt word in die eetarea bedien en gaste kan in die gemeenskaplike sitarea voor die kaggel ontspan.
Linhof Boutique Guest House bied direkte toegang tot die strand waar gaste kan visvang en op die strand stap. Paternoster het 'n rits restaurante, koffiewinkels en gaste kan perdry, walvis- en dolfynkyk en voëlkyk. Tussen Julie en September is daar mooi blomme en gaste kan ook die Cape Columbine-vuurtoring of die Weskus Fossielpark besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Doret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jaar gelys 7
Ligging
- Sonkwaslaan 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Linhof Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sonkwaslaan 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18