Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linky

Selfsorg
Linky
Vanaf
Vanaf R1 805
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Linky is 'n selfsorghuis in Point Village, Mosselbaai. Die huis is smaakvol versier met pragtige uitsigte oor die see van die uitkykdek af. Die huis kan 5 mense akkommodeer in 3 ruim kamers. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en 1 slaapkamer het 'n enkelbed. Die 3 slaapkamers deel 'n volledige badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetkamer-area is oopplan saam met die sitkamer en daar is sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het gerieflike sitplek. Gaste kan die binnebraai gebruik, of buite onder die lapa of op die houtdek braai. Dit is die ideale vakansiebestemming vir vriende en gesinne. Die gastehuis is naby aan plaaslike restaurante en winkels.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito is 7 dae na die uitklokdatum terugbetaalbaar indien alles in die eenheid in orde is.

Indien gaste later wil inklok, moet hulle vooraf reëlings tref.

Ekstra fooie sal in die volgende situasie gehef word:

Indien gaste in die eenheid rook.
Indien die skottelgoed nie voor vertrek gewas word nie.
Indien gaste die eenheid oopgesluit los.
Indien gaste nie die sleutels met uitkloktyd teruggee nie.
Indien gaste ná inkloktyd arriveer.
Indien meer as die bevestigde gaste in die eenheid bly.
Vir morsmerke en vlekke op meubels en matte.
Indien troeteldiere sonder toestemming in die eenheid is.
Vir enige breekskade of vermiste items.
Enige geraas of steurings wat tot klagtes van die bure lei.
Indien gaste voorraad van verskillende eenhede meng bv. eetgerei, breekware ens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 805
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village, Point Village-kompleks, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d3853657b9d7468d313eba0418fd3a8a23e982ed8c9cd32c8406649cb215441e1bfd9f110933203a7014d2b1164e82e3a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 805 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Bland Street Point Village Complex 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182446637664 22.157067385378