LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lin's Guest Flat | LekkeSlaap
+25

Lin's Guest Flat

22 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Lin's Guest Flat
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rudolph B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Goeie diens. Skoon, netjies en baie bekostigbaar.

Wilnadene A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilnadene A
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Puik kliëntediens. Home away from home. Dankie, thank you, enkosi.

Jacques R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie voel of jy by jou eie huis is.

Plekkie is baie netjies en skoon. Ons was baie hartlik en vriendelik ontvang deur die eienaar. Sal die plekkie enige tyd aan beveel vir iemand wat 'n plek soek om te oornag of wat wil langer bly. 10 uit 10.

Josina V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Josina V
Saam met vriende

Baie aangenaam en beslis troeteldier-vriendelik.

Ons was aangenaam verras met die netheid en grootte van die woonstelletjie.

Shirley B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lin was baie verwelkomend en dit was 'n goeie basis terwyl ek 'n vriend na die St Georges-hospitaal geneem het. Naby winkelsentrum ook.

Dit was gerieflike, skoon verblyf in 'n rustige omgewing. Naby genoeg aan winkels en het 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lin was very welcoming and it was a good home-base whilst taking a friend to St Georges Hospital. Close to shopping centre too.

It was a comfortable, clean stay, in a quiet area. Close enough to shops and has a well stocked kitchen to be self-catering.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Zimasa M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimasa M
Gesin met klein kinders

Great place.

Great place. Will sure visit again when I'm in PE.

Tracey P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P
Gesin met tieners

Awesome and friendly.

We had a wonderful time, the flat was well situated. Lin went out of her way to make us feel welcome. Thank you Lin for your friendliness. I would recommend this establishment to anyone looking for a place to stay.

Jan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Enkelreisiger

Ek en my skouhond het ons kuier by Lin's Guest Flat baie geniet.

Ek was veilig. My hond het heerlike spasie gehad om in te beweeg. Ek het vreeslik welkom gevoel. Pragtige netjiese woonstel. Baie gerieflik.

Anna-marié M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié M
Gesin met klein kinders

100%

Was waarde vir geld in 'n veilige omgewing. "You get what you see on the photo".

Erika T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, veilig en baie netjies.

Malinda is 'n aangename gasvrou, altyd beskikbaar. Die woonstel is baie netjies en gerieflik, alles wat nodig is. Veilige parkering, geleë in 'n stil area en naby winkelsentrums.

Mpho M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

The warmest reception by far.

The cottage is beautiful and is situated in a safe area. We were well received and assistance was always available.

Melany F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany F
Gesin met klein kinders

The website pics did not lie.

Flat was everything we needed.

Hendrika J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrika J

Rustig en net wat ons voor gesoek het vir 'n baie besige naweek in PE.

Die woonstel was baie skoon en het die nodige slaapplek verskaf.

Pikkie M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pikkie M
Gesin met tieners

Gerieflik, ruim en smaakvol.

Drie voorstelle: Wat van buite sitplek en braaigeriewe, genoeg eetgerei vir die aantal mense wat bespreek en duideliker aanwysings na die straatadres toe met naambord asb. Ons het regtig gesukkel om die plek te kry. O ja, een staanwaaier is te min vir PE se somerhitte!

Riana V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Besigheidsreis

Stil en veilig en gerieflik.

Baie goeie ligging. Veilige parkering en als wat nodig is vir jou verblyf. Skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik en aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.

Anette M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir wat ons benodig het.

Uitstekende ligging. Naby goeie winkelkompleks. Baie veilig met selfs 'n motorafdak wat sluit. Basiese verblyf met basiese benodigdhede, maar baie netjies. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.

Johan O - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Lin's Guest Flat was regtig baie lekker. Die plek is baie netjies en stylvol en het ons sommer dadelik tuis gevoel.

Ek kan Lin's Guest Flat regtig aanbeveel. Die plek is besonder netjies en stylvol en die prys is baie billik. Baie goed geleë en het ons lekker gebly. Melinda is besonder gasvry en vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal baie graag weer gebruik maak van haar diens.

Ikraam O - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ikraam O
Saam met vriende

Very nice place, comfortable and met our needs.

Very happy with the place, located closely to amenities and all the main roads.

Wicus N - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus N
Besigheidsreis

Baie "cozy"!

Hierdie plek is baie luuks en bekostigbaar. Melinda laat jou tuis voel en sy is baie vriendelik. Ek beveel definitief Lyn's Guest Flat vir almal aan.

Stephen H - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen H
Enkelreisiger

Really good value for money, well suited to stays longer than a few days for business.

A well appointed one bedroom flat, well suited to business travellers who will spend more than a few days there. It is close to the N2, so access to anywhere in PE is quick and easy, and close to the Sunridge Shopping Centre which has a SuperSpar, Keg and lots of food places.

Beverley S - Des 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

FANTASTIC

It was fantastic and the owner is the best a person I have met

Rosemary A - Sep 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemary A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable and friendly

They have an outside patio jusy need some garden chairs for your relaxing drink.

was R650
Vanaf R455
per nag (vir 4 persone)
was R650
Vanaf R455
per nag (vir 4 persone)
was R650
Vanaf R455
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawthornelaan, Framesby, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYzew1J1IhkksLUtLsG8HepuCo70lRz4heBF4I2xx22eFdsctfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R455  per nag (vir 4 persone) 22 5 1 5 Hawthorne Avenue Framesby 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -33.951094159823 25.516869574785
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!