Linton Road 1283 Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Linton Road 1283 Cottage is 'n woonstel op die onderste vlak van die eienaar se dubbelverdiepinghuis in Ramsgate.

Dié woonstel front na die see, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n uitsig oor die see, het plafonwaaiers en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en die sitkamer het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. 'n Sony PS3-speletjiesisteem is beskikbaar en speletjies en DVD's kan by die gasheer geleen word.

Aangewese parkeerplek agter 'n veilige muur en motorhek word voorsien. Die eiendom het 'n swembad, braai-area en 'n lieflike grasperk vir kinders om op te speel.

Slaapplek

'n Bespreking by Linton Road 1283 Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Linton Road 1283 Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R924 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false