LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linwood Guest Farm | LekkeSlaap
+76

Linwood Guest Farm

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Linwood Guest Farm is aan die voet van die Maluti-berge in Clarens geleë. Daar is verskeie besienswaardighede soos die Golden Gate Highlands Nasionale Park, Moolmanshoek Privaat Wildreservaat en Arpa Adventure Farm in die omtrek.

Hierdie gasteplaas beskik oor die hoofhuis en 4 selfsorg-eenhede. Die Rooshuis beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers en het altesaam slaapplek vir 10 gaste. Die eerste 3 slaapkamers het elk ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die vierde slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en ’n wasbak. Die vyfde slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en ’n wasbak.

Die ruim kombuis is toegerus met al die nodige toebehore vir selfsorg, soos ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is 2 ruim sitareas wat elk ’n kaggel en gemaklike sitplek het. Daar is ook ’n lieflike stoep met ’n ingeboude braai en buitemeubels.

Die wittebrood-suite, Cato, is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, kombuisie en leefarea.

Pintje is 'n oopplan-gesinseenheid met 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, kombuisie en leefarea. The Sandstone het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, kombuisie en leefarea.

The Loft is 'n dubbelverdieping-eenheid met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens in die solderkamer, 'n en suite-badkamer, kombuisie en leefarea. Daar is 'n braai-area en vuurmaakplek in elke eenheid, asook parkeerplek op die perseel.

Daar is doendinge in die area soos swem, visvang, wynproe, voetslaanpaaie, voëlkyk, bergfietsry en wildritte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 78 resensies vir Linwood Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Linwood Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZmY5NjY3LTViNDQtNGQ0Yy1iMWVkLTk2MzE0NzY1OTlkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 78 5 1 5 R711 Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.569338484627 28.403058405966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!