Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lions Haven

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Lions Haven
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Paul L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean, spacious, well positioned. Close to the Kruger.

Everything that was needed was there. It was clean, neat, and well-equipped. The rooms are not very big, but more than enough space, yet small enough for the air conditioners to work effectively, which is important in December. The kitchen is well designed, and the bathrooms are modern and neat. The patio looks out onto the bush, which is visited by wild game. My intention was photography in the Kruger Park. My best pictures came from Marloth, specifically Lions Haven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Retha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik en rustig. Baie diere het kom kuier.

Braai-area is nie baie kuiervriendelik en prakties nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Euniece V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Euniece V
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig

Lions Haven is 'n ruim nuut geboude huisie. Baie mooi badkamer en gerieflike kombuis met als wat nodig is. Baie rustige atmosfeer. Sal wel voorstel om dalk te belê in 'n gerieflike tuinstel vir buite op die stoep. Opvoutafeltjie en 2 kampstoele is klein en ongerieflik om by te eet. Vir die res is dit regtig 'n lieflike plekkie en sal weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blanche H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Blanche H
Saam met vriende

Was baie lekker en netjies, sal net lekker wees as daar banke binne in huis kan wees, en buite op stoep sou ons graag tafel en stoele wou gehad het vir eet.

Heerlike plekkie - netjies, skoon en puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Enkelreisiger

Plek was goed.

Kort aanwysingsnommer. Alles was reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die huis is baie goed toegerus. Al wat ons sal aanbeveel is gemaklike stoele en 'n tafel op die stoep,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly!!

Baie netjiese plek wat alles het wat mens nodig sal kry om lekker te kuier en te rus!! Uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 290
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 290
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeu-weg 4049, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc321e9ccf3cd4f7ced9043c3a6e6e866f7d40aab7c2855eb67a9aae02af7a33983a9d245a043606a1a19106e5396063e3428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 4094 Leeu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3531 31.80479