Lions Rest Country Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lions Rest Country Estate bied gerieflike verblyf in ’n plaashuis sowat 9,2 km van die dorp Tweeling af. Lions Rest bied rustigheid en is weggesteek tussen Frankfort en Reitz op pad na Clarens. Dié landgoed bied ’n wildplaasatmosfeer met ’n gesondheidspa.

Lions Rest het geriewe vir verskeie geleenthede soos konferensies en troues. Gaste kan die wild, pragtige sonsondergange, die gesing van voëls en gasvryheid geniet. Begeleide wildritte op ’n trekker kan ook gereël word.

Verblyf word in 4 luukse kamers, 4 gesinskamers en ’n wittebrood-suite gebied. Elke kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes word deur die gasvrou Ethel en haar personeel voorberei. In die kouer maande word ’n braai rondom die boma bedien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lions Rest Country Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bespreking[email protected]

// Hotjar AB false