Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liquid Living Houseboats

Prive Huisboot
Vanaf
Vanaf R3 100
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huisboot is die perfekte naweekwegbreekplek vir 'n gesin van 4. Geriewe op die boot sluit 2 kajuite met koningingrootte-beddens elk, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea in. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n dek met stoepmeubels en 'n gasbraai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste is welkom om hul eie visvanggereedskap saam te bring.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
'n Terugbetaalbare sekuriteitsdeposito van R2000 word vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Frikkie Meyer-boulevard 777, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46wmHF8ydpssTDKFVRiIG4O07iST4tCHYYVSfu1EZgu3NdRzwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 777 Frikkie Meyer Boulevard SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.746046926027 27.856390478795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem