40% af Kry 40% af vir verblyf voor 30 November 2020
Ocean View Akkommodasie by Lisa's Guesthouse No. 32 | LekkeSlaap
+44

Lisa's Guesthouse No. 32

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Lisa's Guesthouse No. 32
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Abrie C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Genoeg spasie en die verblyf was eerste klas. Enigste klagte was oor ander gaste wat tot die volgende oggend party hou op die perseel.

Janine O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O
Gesin met tieners

Heerlik.

We had a wonderful stay at Lisa`s Guesthouse No. 32. The place was neat and spacious and the staff was wonderful and very helpful. I will definitely stay there again.

Lisa's Guesthouse No. 32's terugvoer

Hi Janine,

Thank you for your valued and positive feedback. We are so thrilled to know that you enjoyed your stay with us and that everything went well. On behalf of the Lisa's Guesthouse team we are most definitely looking forward to welcoming you and your family members in the near future.

Have a great day forward!

Lisa's Guesthouse No. 32
Shane F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane F
Gesin met tieners

Wonderlik.

Ligging is perfek, naby alle besienswaardighede.

Susan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met klein kinders

Die mooiste uitsig en die gedruis van die see is onbeskryflik!

Ons was 3 gesinne, oupa & ouma, ouers met 2 kinders (6 & 8 jaar) ouers met een kind (3 jaar). Die huis was groot genoeg vir al 9 van ons. Genoeg spasie in die huis en die swembad op die perseel met die geriewe is ook gereeld gebruik. Die uitsig van die huis na die see wat net oorkant die pad is, is onbeskryflik mooi, ons sal beslis weer van die plekkie gebruik maak.

Rebecca K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca K
Gesin met klein kinders

Skoon en ruim!

Die plek was baie skoon, ruim en naby aan alle geriewe, ek sal beslis weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and spacious!

The place was very clean, spacious and close to all amenities, I will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annelize V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V

Baie netjiese en goed toegeruste verblyf.

Baie netjiese, veilige en goed toegeruste verblyf. Ideale plek vir gesinne, familie of groot groepe wat wil deel.

Chantel Y - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel Y
Gesin met klein kinders

Strand reg oor die straat was 'n bonus.

Pragtige plek. Baie behulpsame mense, die huis kort net meer veiligheid soos 'n alarm met 'n panic button.

was R1 000
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
was R1 000
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
was R1 000
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreshore-rylaan 32, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOI4B52RYyyxO8z0PejIgal0sxPWo1l0ejrlOJN6SvUGRU5I4xV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 32 Foreshore Drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.9237 31.018602
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za