Lisa's Guesthouse No. 38

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lisa's Guesthouse No. 38 bied selfsorgverblyf reg op Anstey se strand in Bluff, suid van Durban. Daar is 3 slaapkamers en die gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks.

Verblyf word in 3 eenhede gebied waarvan 2 slaapplek vir 8 gaste het en 1 slaapplek vir 6 het. Elke eenheid het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n sitarea met 'n TV en volledige DStv.

Gaste kan op die balkon met 'n pragtige see-uitsig ontspan, of hul verkykers saambring vanaf Julie tot November om die walvisse te kyk.

uShaka Marine World is ook net om die draai en spog met die wêreld se hoogste glyplank en asook 'n akwarium, en verskeie doendinge vir oud en jonk. Die Suncoast Casino, fliek, restaurante, Moses Mabhida Stadion, die Durban strandfront en Durban ICC is slegs 10 km ver.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lisa's Guesthouse No. 38 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za