Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lisbon Eco Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 79 resensies vir Lisbon Eco Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Natalie E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie E
Gesin met tieners

Unexpected, homely and lovely sound of the river with friendly dogs and host.

Really enjoyed the location out of town and close to the river and in nature. The dogs were welcoming, warm, and protective, which made it feel homely. Close to Lisbon Falls and God's Window viewpoints. Charl was very hospitable and on the ball with our arrival and opening. He was very helpful with what to see and do in the area and made sure we were taken care of and looked after. The cabin is well-equipped and cosy. The bed is very comfortable. A very good and comfortable stay. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette G
Gesin met tieners

Incredible, breathtaking, perfect in every way.

We had the most wonderful weekend at Lisbon Eco Lodge. Charl and all his furry friends were incredible and made our stay feel like home away from home. Our cabin was stunning and the views are just breathtaking. The location of the lodge is perfect for a breakaway nestled and surrounded by nature. We can't wait to return again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek sonder enige TV of WiFi.

Ons het baie lekker gebly en het baie welkom gevoel van dag 1 af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingla S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie lekker gebly. Pragtige natuur, naby mooi watervalle, kan heerlik stap, gasheer baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Immaculate N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immaculate N
Enkelreisiger

Perfect.

I had a lovely stay. Charl was amazing. His dogs are amazing too and very friendly. I got the peace I needed away from it all. Talk about value for money. It's just too magnificent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Saam met vriende

Very relaxing and informative.

Peaceful and quiet, great to be near a river, close to town and a great host. Charl is very knowledgeable for information on the area and the historical nature of the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K
Gesin met tieners

Tranquil and enjoyable.

Well located near Graskop. Only 3 cabins which makes the location very private. Great view and very tranquil. The staff were very welcoming and accommodating. Loved the dog visits during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Good day Cheryl, we truly appreciate your review. Each and every review makes a difference. Have an awesome day, regards Charl.

Lisbon Eco Lodge
Dominique T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique T
Saam met vriende

Beautiful corner of paradise.

Beautiful surroundings, friendly host and dogs. We had a fabulous stay, so relaxing being near the river and so central for local sites.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Dominique, thank you for your review. We truly appreciate it very much. Kind regards, Charl.

Lisbon Eco Lodge
Teboho K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teboho K
Saam met vriende

Wonderful.

Was great and quiet. Nothing more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Teboho, we appreciate your review. Thank you for staying with us. Regards, Charl

Lisbon Eco Lodge
Wynand B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

My wife and I stayed at Lisbon Eco Lodge for 6 days. What a wonderful experience! It is the most stunning atmosphere and view you could ever wish for. Right next to the Lisbon river, tranquil, quiet and peaceful! The wooden cabins/chalets are spacious and very well equipped. The lodge is central to all sites and places of interest. The owner/host made our stay super enjoyable and we left as friends. There are 3 chalets and a fourth brick and stone dwelling ("Moffat house"). We will book this one next time just for another experience. We will be going back in winter to enjoy the lovely fireplace in Moffat House. We won't ever stay anywhere else when we visit this area in future.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Wynand, what a pleasure to host you and your wife. I have to organise some firewood for your winter stay. Looking forward to it. Kind regards, Charl.

Lisbon Eco Lodge
Faith S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Faith S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

I recently had an exceptional experience at Lisbon Eco Lodge. The cleanliness and attention to detail were outstanding. The staff demonstrated top-notch professionalism and courtesy throughout my stay. The amenities provided, combined with the cosy ambiance, contributed to a memorable and enjoyable visit. I highly recommend Lisbon Eco Lodge for a professionally managed and delightful lodge stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Faith, your review put a smile on all our faces. Thank you so much, it means the world to us. This is why we work in this industry, to help people enjoy their holiday and feel like they made memories.
Kind regards,
From the whole team

Lisbon Eco Lodge
Kelly C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly C
Gesin met tieners

Very pleasant.

Beautiful setting. Friendly staff and well priced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Kelly, thank you for the awesome review, we truly appreciate it. So glad you enjoyed your stay.
Kind regards,
Charl

Lisbon Eco Lodge
Johan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Netjies, skoon en rustig.

Heerlik gebly in die netjiese eenhede. Gawe honde-kinders het ook van tyd tot tyd kom inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Johan, baie dankie vir julle terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.
Charl

Lisbon Eco Lodge
Ilanit F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilanit F
Gesin met tieners

The owner made us feel welcome. The location is beautiful and unspoilt.

Our stay was very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Thank you Ilanit, it is truly still an unspoilt green gem. Thank you for your review. Kind regards, Charl.

Lisbon Eco Lodge
Lucky M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M
Gesin met tieners

The place is ideally situated. The river is awesome.

The wooden chalets were impressive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Lucky, thank you for your review. The river is so much fun in the summertime; friends or family time is well spent here. Have an awesome day. Regards, Charl.

Lisbon Eco Lodge
Thea C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Charl was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal die plekkie definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Thea, baie dankie vir jou resensie ek waardeer dit opreg. Lisbon Groete Charl

Lisbon Eco Lodge
Thea C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Charl is baie vriendelik en hulpvaardig, sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Thea, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Stuur baie groete, Charl.

Lisbon Eco Lodge
Wessel B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B
Gesin met tieners

Really excellent and relaxing.

Wonderfully welcoming host and environment, very central.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Wessel, thank you for your review. It was such a pleasure to host you and your family. You are most welcome anytime.
Kind regards Charl

Lisbon Eco Lodge
Yvonne V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Rus vir 'n moeë siel.

Ek en Barend het die paar dae baie geniet en die rustigheid het ons moeg weggetoor. Charl, ons sien jou oor 3 maande!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Yvonne, baie dankie vir die kuiertjie, en ook dankie vir die resensie ek waardeer dit opreg. Laat weet my vroegtydig dan sit ek julle groceries in en maak julle huisie reg, groete Charl

Lisbon Eco Lodge
Hermien E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien E
Gesin met tieners

Pragtige omgewing. Heerlik bederf deur Charl.

Ons het heerlik gekuier. Charl is 'n uitstekende gasheer en uit sy pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Beste Hermien, baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Kan nie wag dat julle kinders die rivier bietjie kan aandurf in die somer nie. Groete Charl

Lisbon Eco Lodge
Sj F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief terugkeer.

Asemrowende ligging met alles wat jy benodig vir 'n lekker dag in die buitelug, sowel as 'n pragtige rivier wat toegangbaar is net 'n paar meter van jou stoep af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, ek waardeer dit opreg.

Lisbon Groete
Charl

Lisbon Eco Lodge
Lize R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very special place, next to river and peaceful.

The cabins are very comfortable and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Good Day to you Maarten, I truly appreciate your review and honestly enjoyed your visit and shared awesome memories. Hope to see you again soon. Kind regards Charl

Lisbon Eco Lodge
Paul R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

We hired two chalets and really enjoyed our two nights there. It was quiet and peaceful.

The owner, Charl, was most helpful and we enjoyed his two dogs who were so friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Paul, Thank you for your honest review, I truly appreciate it. I hope to see you in the Summer.

Kind regards
Charl

Lisbon Eco Lodge
Nkosi H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkosi H
Saam met vriende

Really great.

Great place, loved every minute of our stay. Luckily wasn't very cold yet, so could stay outdoorss for a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Nkosi, thank you for your review. Hope to see you in the Summer when you can take full advantage of the fun at the river. Kind regards. Charl

Lisbon Eco Lodge
Savel D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savel D

Friendly, hospitable and peaceful.

Charl, the host was super friendly and accommodating. I stayed over for a couple of days with students sampling the rivers in the area! I love being in nature. Wonderful experience. I loved the dogs. It was perfect for our stay as it would be for a small group of people. A gem!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Savel, it was an absolute pleasure to have your group, it turned out a very informative stay for me too. We are never too old to learn in this world. I appreciated all the info you shared. Send my regards to the group, Charl

Lisbon Eco Lodge
Kayla G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location. Friendly owner. Great views!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Kayla thank you so much for your Review and thank you for be such great guests. Hope to see you guys soon. Have a great day.
Charl

Lisbon Eco Lodge
Mandie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie L
Gesin met klein kinders

Pragtige, rustige wegbreek in die natuur.

Die eienaar gaan uit sy pad om dit vir mens lekker te maak en is baie behulpsaam. Mens voel tuis en deel van hulle familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Mandie baie dankie vir julle kuier hier by ons. Dit was nou regtig n voorreg gewees om julle hier tehê. Julle is Awesome mense en hoop om julle gou weer tesien.
Dankie
Charl

Lisbon Eco Lodge
Hans V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Gesin met klein kinders

Gasvrye ontvangs, pragtige omgewing en kindervriendelik. Sal beslis weer die plek besoek. Die gasheer, Charl, sorg dat jy tuis en gemaklik is.

Ideaal geleë om verskeie ander toerisme bestemmings in 'n kort tyd te bereik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

More Johannes baie dankie vir jou resensie ek waardeer dit opreg. Julle is enige tyd weer welkom. Hoop om julle gou weer te sien.
Charl

Lisbon Eco Lodge
Carla J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla J
Gesin met tieners

Puik!

Baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Beste Carla, baie dankie vir jou resensie. Dit is wonderlik om sulke terugvoering te kry. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete. Charl

Lisbon Eco Lodge
Linda C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Gesin met tieners

Quiet piece of heaven.

We were made to feel at home. Beautiful location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Dear Linda, I truly appreciate your review, it was a pleasure to host you and your family and would welcome you and your family anytime. Kind regards, Charl.

Lisbon Eco Lodge
Gert F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert F
Gesin met tieners

Rustig, netjies en asemrowend.

Die sonkragstelsel werk baie goed. Ons het heeltyd krag gehad. Die omgewing is rustig en beeldskoon. Ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Mandie, baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om jou familie te verwelkom. Groete. Charl

Lisbon Eco Lodge
Tiaan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan H
Saam met vriende

Rustige stukkie paradys.

Ongelooflike ligging langs die rivier en Charl die gasheer is baie behulpsaam - niks is te veel moeite nie! Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Beste Tiaan, dit was 'n absolute plesier om jou en jou familie te verwelkom by ons, die kinders het die plaas lewe gegee. Julle is enige tyd weer welkom baie, dankie vir jou resensie. Mooi bly en veilig wees. Groete aan die familie, Charl.

Lisbon Eco Lodge
Prudence K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence K
Gesin met klein kinders

Enjoyed my stay in the place.

Would not mind to book the place again. Had a marvellous time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Thank you for your honest review Prudence, What a wonderful weekend truly. You and your family are always welcome. Kind regards, Charl

Lisbon Eco Lodge
Christo N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellig en privaat.

Die eienaar het ons baie welkom laat voel en het elke dag gevra of ons iets kort, hy is baie vriendelik en aangenaam, laat jou voel of jy deel is van sy plekkie. Baie lekker gekuier, en dit was privaat en weg van die geraas en gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Dit was 'n absolute plesier om u familie te kom verwelkom, baie dankie vir die resensie. Ek sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom. Groete, Charl.

Lisbon Eco Lodge
Arend S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend S
Gesin met klein kinders

Best stay in Graskop area.

The Lisbon Eco Lodge is a our recommendation to anybody looking for a stay in the area. Kids can swim or play in the river. Very friendly and helpful host. Clean and beautiful area. Special treat is the historic value - gold mining era - and artifacts at the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Arend, thank you for your kind and honest review. I truly appreciate your feedback. It would be an honor to welcome you and your family back anytime. Regards, Charl.

Lisbon Eco Lodge
Albert J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albert J
Saam met vriende

Perfekte ligging, great gasheer.

Ons het baie lekker by Lisbon Eco Lodge gebly, en Charl het uit sy pad uit gegaan om seker te maak ons is gemaklik. Die kinders het die rivier, skape en honde baie geniet, en dit is perfek geleë om die area te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Beste Albert, baie dankie vir jou terugvoering. Ek sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die somer. Mooi bly, Charl.

Lisbon Eco Lodge
Claire P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to escape.

The accommodation was just what we were looking for ─ a peaceful and secluded place, but still central to enjoy all the activities in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to give us your feedback on your recent stay here with us. Much appreciated by the whole team. We enjoyed meeting you and hope you will return to our hideaway. Have a wonderful year! Safe Travels, Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Mariska J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik, sal definitief weer gaan.

Lisbon Hideaway was alles en meer wat ons verwag het. Dit is ongelooflik stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Hi Mariska. Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Mooi bly en geseende Kerstyd, Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Jaques J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike lekker naweek daar. Sal enigiemand aanbeveel om te gaan.

Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Beste Jacques,

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Mooi bly,
Phillicity - Lisbon Hideaway

Lisbon Eco Lodge
Rian V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat en baie mooi.

Die omgewing is mooi groen. Baie buitelandse toeriste. Omgewing mooi skoon. Baie mooi verblyf. Natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Beste Rian,

Baie dankie vir jul wonderlike terugvoer, ons waardeer dit.

Mooi bly en groete,
Phillicity - Lisbon Hideaway

Lisbon Eco Lodge
Hannes N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N
Gesin met klein kinders

Baie lekker, vat net genoeg warm klere saam as jy in die winter gaan.

Baie lekker. Sal vir seker weer teruggaan en as ek weer gaan vat ek my fiets saam. Baie plek om fiets te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Beste Hannes,

Baie dankie vir jul terugvoering! Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die somer!

Mooi bly,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Cheryl B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely and beautiful setting which lives up to it's name of a Hideaway!

We had a quiet and peaceful stay and were given a really warm welcome. We stayed in the beautiful Moffat House, which dates back to the 1800's and has been tastefully refurbished. A really good choice when visiting in the Graskop area. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful feedback, it is much appreciated. We enjoyed meeting you, and we look forward to welcoming you back on future visits to our beautiful area. All the best, Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Liezl K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker ontspan en die eienaars is baie gasvry en behulpsaam.

Naby geleë aan al die groot landsmerke in die area, rustig en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, ons waardeer dit. Hoop julle kom kuier gou weer hier by ons.
Mooi bly,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Hein C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein C
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Wonderlike ligging. Fantastiese diens met baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, ons waardeer dit baie. Hoop julle kom kuier sommer gou weer hier by ons.

Mooi bly,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Karina I - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina I
Saam met vriende

Baie baie lekker plek, baie mooi omgewing, uitsig!

Naby Graskop en die Lisbon-watervalle, baie mooi houthuisies, pragtig versorg, baie goeie diens, fantastiese uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Dankie vir julle wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop julle kom kuier weer hier by ons in die nabye toekoms.

Mooi bly,
Phillicity
Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Celia L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia L
Gesin met tieners

We were blown away by the location.

The location, the chalets, the surrounding area - amazing. I have already referred this place to friends. We were impressed by the size of the chalets and the cleanliness and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Dear Celia,
Thank you so much for taking the time to write this lovely review, it is much appreciated. We look forward to welcome you back in the near future. All the best, Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Louwrens P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Ons tyd was regtig aangenaam by Lisbon. Diens uitstekend. Huis was netjies, skoon en goed toegerus. Alles werk! Dit lyk regtig soos op foto's. Fantastiese waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige terugvoering. Ons waardeer dit. Hoop om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoms.

Vriendelike Groete
Phillicity
Lisbon Hideaway

Lisbon Eco Lodge
Monique P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bederf uit die boonste rakke.

Baie mooi, netjiese, silwerskoon huisies in 'n beeldskone ligging. Rustige atmosfeer. Phillicity het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons te bederf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel en hoop om gou weer self soontoe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Dankie vir julle wonderlike terugvoering! Ons waardeer dit ongelooflik baie en sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Mooi bly! Vriendelike groete,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Barbara M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M
Saam met vriende

Rus vir die siel in prentjiemooi natuur!

Baie netjies en gerieflike geriewe. Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Baie lekker wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering! Ek hoop om julle gou weer terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Febe D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Febe D
Gesin met klein kinders

Lisbon Hideaway is maklik bereikbaar, sentraal geleë, maar rustig en stil. Ideale plek vir 'n reis deur die omgewing.

Ons is baie hartlik ontvang by Lisbon Hideaway. Die hutte is lekker groot en daar is 'n reuse grasperk om op te speel. Die rivier verskaf ook ure se pret en die geluid van lopende water voor die deur is fantasties. Lisbon Hideaway is maklik bereikbaar en naby aan alles wat 'n mens in die omgewing sou wou sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoms.
Vriendelike groete,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Deon S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het die verblyf by Lisbon Hideaway terdeë geniet.

Lisbon Hideaway in goed geleë om besienswaardighede in die omgewing te besoek. Die verblyf in gerieflik en gemaklik en die kabbeling van die Lisbonrivierwater bring kalmte. Die bestuurderes (Phillicity) doen moeite en meer as haar plig om besoekers gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering.
Ons waardeer dit opreg!
Ek hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom hier by ons.
Als wat mooi is,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Gert P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P
Gesin met tieners

Pragtig, skoon en gerieflik. Bietjie koud in die winter.

Lisbon Hideaway is 'n pragtige, netjiese wegsteekplekkie vir die gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ek hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Als wat mooi is,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Gerhard V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Die akkommodasie was perfek geleë, stil, skoon en ons het gevoel asof ons totaal alleen daar was. Alles was perfek en meer kon ons nie vra nie. Lekker om langs die rivier te gaan sit en te ontspan. Ons is vriendelik ontvang en behandel en hulle het uit hulle pad gegaan om ons huweliksherdenking en my vrou se verjaarsdag spesiaal te maak. 'n Bottel sjampanje het ons ingewag. Baie dankie Phillicity! Vir seker sal ons teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir hierdie pragtige resensie! Ons is bly julle het julle tyd hier by ons geniet. Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Als wat mooi is, Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Annette M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette M
Gesin met tieners

Die rustigheid vanself!

Verblyf was baie goed, maat sou puik gewees het as hul stortgeriewe gehad het. Die meeste mense verkies stort bo bad. Selfs 'n ope lug stort sal aanvaarbaar wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer hier te verwelkom.

Alle voorspoed vir 2016!

Groete,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Dawid G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid G

Asemrowend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering! Dis ongelooflik hoe mooi die sterre op Lisbon is. Ons sien uit na julle volgende kuier hier by ons. Groete, Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Francy C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig om jou siel te hernu.

As jy wil wegkom van die haas van vandag se lewe, kan ek Lisbon Hideaway aanbeveel. Dit is 'n kalm, rustige plek met die pragtigste rivier wat naby verby vloei. Die enigste klanke wat jy hoor, is die borreling van die water, die voëls en die paddas. Dit herstel jou siel. Die woongeriewe was mooi skoon en 'n mens het al die benodigdhede wat jy nodig sal kry. Die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Die plek is sentraal geleë en dit is maklik om al die natuur wonderwerke naby te besoek. Ek sal definitief weer terug gaan na Lisbon Hideaway toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie! Dis wonderlik vir ons as 'n span om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Groete, Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Johan S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek naweek plekkie vir 'n 2de/3de/4de wittebrood!

Dit is 'n briljante naweekplekkie vir twee mense wat verlief is en mal is om saam met mekaar te kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering ons waardeer dit opreg.
Ons hoop julle kom kuier gou weer!
Als wat mooi is.

Groete,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Chantel P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Rustige plekkie vir luilekker ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hoop julle kom kuier weer hier by ons in die nabye toekoms.
Groete,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Carina M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike wegbreek.

Die kabbelende stroompie sus 'n mens aan die slaap snags. Vroegoggend het ons op die stoep gesit en ons verlustig in die sonsopkoms. Ek kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Ons is regtig bly julle het julle kuier hier by ons geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Angie E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie E
Gesin met klein kinders

For a quiet getaway that's close to so much sightseeing, Lisbon Hideaway is perfect!

We thoroughly enjoyed our stay at Lisbon Hideaway, we loved hanging out by the beautiful river. The view from the chalet is wonderful, saw various birds of prey and were so lucky to spot a serval. It's peaceful at Lisbon Hideaway. We went out everyday sightseeing, there are so many waterfalls nearby, as well as God's Window, Three Rondavels etc. to name but a few. Had an awesome breakfast at Harrie's Pancakes in Graskop. We will definitely return as we did not get to see everything. Best holiday ever!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Thank you so much for this beautiful review - it is much appreciated! We are glad you enjoyed your time at our peaceful hideaway. We look forward to your return!
Kind Regards,
Phillicity - Lisbon Hideaway.

Lisbon Eco Lodge
Leonie L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie L
Gesin met klein kinders

Het dit regtig verskriklik baie geniet.

Baie netjiese huisie ten volle toegerus, al wat gekort het was dalk 'n TV met satelliet. Het dit regtig baie geniet, dis so mooi en skoon en ons is mal oor die groot grasperk, my 2-jarige het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisbon Eco Lodge se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit. Ons is bly julle het julle kuier hier by ons geniet en hoop om julle weer hier terug te verwelkom.

Groete,
Phillicity - Lisbon Hideaway

Lisbon Eco Lodge
Nadia R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Ons het heerlik gekuier en alhoewel als baie skoon en netjies is, voel ek tog dat die dekor en veral bed en beddegoed bietjie opgeknap kan word, dis 'n bietjie ouderwets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande E - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande E
Saam met eggenoot / lewensmaat

NET ONGELOOFLIK! Skoon, netjies, gasvry, goeie ligging en ja, ek kan almal aanbeveel om daar te gaan kuier.

Dit was 'n ongelooflike naweek, alles so netjies en skoon. Dit is regtig 'n hideaway en baie rustig. Lisbon Hideaway gaan ons beslis weer sien, die keer net baie langer. Die gasvryheid is so great, jy voel sommer tuis. Ons kon baie plekke besoek het in 'n dag omdat Lisbon Hideaway so goed geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vorster S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vorster S
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Dit was asemrowend! Pragtige natuurskoon en baie rustig! Die diens was fantasties en dis baie veilig, die rivier is enige kind se droom en ons het lekke baljaar daar! Lisbon Hideaway verdien 'n miljoen sterre so ook die eienaars! Kan nie wag om hul gou weer te sien nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

'n Kalm, rustige atmosfeer weg van die stad se geraas groet jou as jy by Lisbon Hideaway inboek. Die plek is netjies en skoon en die eienaars is baie vriendelik. Was so lekker ons wou nie weggaan nie. Sal definitief weer teruggaan. Beveel Lisbon Hideaway aan vir enigeen wat wil wegbreek van die besige stadslewe en wil gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terisel N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terisel N
Gesin met klein kinders

'n Heerlike tyd gehad by Lisbon Hideaway.

Gasvry en lekker ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent self catering venue

This is a superb self catering unit to use as base to explore the escarpment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald R
Saam met vriende

We'll fitted, comfortable cabin with beautiful views and friendly owner.

Handy place to stay at, as it's close to Graskop and all the sites of interest in the area, including Pilgrim's Rest with the stunning Lisbon Falls close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie heerlike en stil omgewing na aan al die hoof besienswaardighede in die area.

Die huisie is pragtig en skoon met die meeste items wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Gesin met klein kinders

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annali S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali S
Saam met vriende

'n Heerlike plek vir reis deur die Blyde Rivier Canyon.

Vir 'birders' is hierdie die regte plek. Dit is ruim en baie goed toegerus, en het 'n wonderlike voëllewe op jou voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful location.

Fantastic accommodation in beautiful surroundings, and so close to many marvelous places. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf baie geniet, pragtige stukkie hemel op aarde.

Goeie vriendelike en hulpvaardige diens. Baie dankie Phillicity dat jy ons so welkom laat voel het. Heerlik gekuier en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat R
Gesin met klein kinders

Lovely, tranquil accommodation

Thank you, we thoroughly enjoyed our stay. Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Gesin met klein kinders

Die vars lug en die vloei van die water het die paar daggies soos weke se rus laat voel.

Lisbon Hideaway was skoon en baie gerieflik ingerig. Die grasperk en rivier het ure se plesier vir die kinders verskaf, terwyl ek en my man rustig kon agteroor sit en toekyk. Ons het elke oomblik van die dag veilig en rustig gevoel. Die kombuis is baie gerieflik ingerig en mens slaap soos 'n droom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Gesin met klein kinders

'n Baie rustige en gesellige tuiskoms na 'n dag se rondrits.

Dit is maklik om te kry, en daar is baie besienswaardighede. Ons sal graag Lisbon Hideaway aanbeveel aan vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nombulelo M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nombulelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and wow

Everything was perfect and nice. We were happy with the environment except the drive in - I think it would be better if the road could be paved. Also, the couches were dirty. Otherwise, perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, baie sentraal, baie goed toegerus. vir mense wat hou van stilte.

Goeie waarde vir geld. Skoon, gerieflik gelee, baie goed toegerus, heerlik stil en rustig, baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leah M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leah M
Saam met vriende

Will most definitely visit again

Exceptional value for money, excellent customer service, chalets are very clean, a real hideaway and safety is guaranteed. We enjoyed every minute of our stay at Lisbon. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R532, Lisbon-plaas, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlNGFjNDNhLTU1MDUtNGY3ZS05ZmM4LTdjNmE1Nzc5ZGMwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Off the R532 Lisbon Farm 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.871620158669 30.841211378574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem