Listen to the Ocean

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

43 Marine Drive is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Struisbaai, net 'n hanetreetjie van die see af. Dit is die ideale wegbreek vir 'n klein gesin met 2 volwassenes en 2 kinders.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met volledige DStv. Die huis het ook 'n binnebraai-area met 'n etenstafel.

Beddegoed en handoeke sowel as 'n braairooster word voorsien.

Struisbaai het 'n pragtige klein hawe waar al die besoekers gedurende die vakansieseisoen hulle vissersbote en skibote loots. Gaste kan op die hawe rondstap, kyk hoe die plaaslike vissermanne hulle vangste terugbring en selfs vars vis by hulle koop.

Slaapplek

'n Bespreking by Listen to the Ocean sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Listen To The Ocean gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false