Listen to the Ocean

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R500-skoonmaakfooi per bespreking.
Belasting en Ekstras
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R300 is direk aan die instansie via bankoordrag betaalbaar en dit word tussen 5 tot 7 dae na vetrek terugbetaal. Linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie handdoeke bring. Gaste moet ook hul eie braairooster bring en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Listen To The Ocean gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za