LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Artist Cottage | LekkeSlaap
+21

Little Artist Cottage

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Little Artist Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Marius F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm duvets en elektriese komberse het yskoue verdryf.

Uitstekend geleë naby hotel en Louw broers se huis gesellige sit/eetkamer met hout/kaggel. Heerlike warm stort, loopafstand van planetarium. Sal enige tyd aanbeveel.

Little Artist Cottage's terugvoer

Beste Marius,

Baie dankie vir die positiewe resensie en ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet.
Dankie vir die ondersteuning en hoop om julle gou weer te sien in Sutherland.

Little Artist Cottage
Andrea W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea W
Enkelreisiger

Pragtige plekkie.

Karaktervolle blyplekkie, presies soos op foto's. Lieflike linne. Vuurherd egter na binne gerook wat 'n rookreuk aan hele blyplek gee. Deur oopgemaak wat wel gehelp het.

Little Artist Cottage's terugvoer

Beste Andrea,
Baie dankie vir jou positiewe resensie en is baie bly julle het dit geniet. Ons het besluit om eerder 'n Dover koolstoof oond in die vuurherd te sit vir hitte om so ook die "karoo-look-and-feel" te behou.
Hoop om julle weer te sien.

Little Artist Cottage
Pieter S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend. Nie soos ek verwag het nie.

Volledige paaiement is 7 dae voor die besprekingsdatum gemaak - die eienaar het steeds die bevestiging vereis met ons aankoms - kaggels was nog vol van die vorige gaste se as, wat 'n sterk rookreuk veroorsaak het. Volgens die eienaar is dit a.g.v. 'n goeie skoorsteen. Die stort is eintlik gevaarlik met skerp hoeke in die stort.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Disappointing- Not as expected.

Full and final payment were made 7 days prior to booking date - owner still requested payment conformation when we arrived - fire place was still filled with previous guest's fire ashes that enhanced a serious smoke odour – according to the owner this was due to a defective chimney. Shower is actually dangerous with the sharp edges on the corrugated iron that is fitted inside the shower.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Little Artist Cottage's terugvoer

Dear Pieter,

Your comments duly noted and highly disappointing due to the following reasons:

The chimney is not defective. Guests need to make the fire at the back. It is also noted in the booklet available to guests.

The manager accommodated you an hour earlier than the norm. Unfortunately, the ashes were too warm from the previous guests to clear at that time. This was also explained when you phoned Suzanne afterwards.

The manager was newly appointed and therefore had to check on payments. We will, however, start to request it a week prior to the booking date.

The bathroom is definitely not unsafe. We used the corrugated iron to create a true Karoo look and feel for guests. We never had any complaints about it. The safety of our guests is a top priority.

In our opinion, your feedback and rating are unrealistic. The place is always clean and equipped with the top-quality interior and linen to create a relaxed environment for guests. Your review is also in complete contrast from the feedback from other guests, as well as the popularity of both cottages (Artist Cottage and Little Artist Cottage). We acknowledged that we cannot keep all customers satisfied, however, we are truly proud of what our cottages offer to guests.

The website and all hosting sites have the latest updated photos and descriptions available of what is to be expected by guests. Also, please note that we as the owners frequently visit our own cottages to experience and confirm that all is safe and guest-friendly.

Regards,
Fritz

Little Artist Cottage
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANrkhZ9bvTTrO9EqMXkvho2bLRz3Sr6RghVwlt0LrhzhLZQRSVM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 28 Kerk Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.395935438936 20.662607186508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!