Little Beach Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 20 Sep 2019.

Beskrywing

Little Beach Retreat is 'n selfsorgwoonstel op die vierde verdieping van die veilige La Ballito-kompleks in die lewendige dorp Ballito aan die mooi Dolfynkus.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n bank en 'n TV met Chromecast of kanale te stroom. Die leefarea het 'n mooi uitsig.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad, 'n wasmasjien wat met munte werk en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Beach Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Beach Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 20 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false