Little Bit of Heaven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Bit of Heaven is in 'n natuurbewarea in Blue Horizon Bay geleë. Bosbokke en ander wild is gereeld hier te sien, asook walvisse en dolfyne in seisoentyd. Blue Horizon Bay is 20 km van Port Elizabeth af en 50 km van Jeffreysbaai af. Little Bit of Heaven bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Die eenheid bied 'n pragtige see-uitsig en is naby die strand. Daar is ook 'n kafee, restaurant en kroeg 1 km van die eenheid af.

Dié strandwoonstel het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuisie, en 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het 'n luukse dubbelslaapbank, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Die eetarea het 'n tafel met 4 stoele.

Die eenheid het 'n patio met 'n Weber-braai en beskutte parkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Bit of Heaven sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Bit Of Heaven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za