Little Chillies

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Chillies is in die kusdorp West Beach in Kaapstad geleë. Die perseel is slegs 1,3 km vanaf Bloubergstrand se strandfront af.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die leefarea het ’n slaapbank wat ideaal is vir 2 kinders.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitarea het ’n slaapbank.

Die leefarea lei na ’n stoeparea met ingeboude braaigeriewe en veilige parkeeplek agter ’n hek met afstandbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Chillies sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Chillies gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false