Rondebosch Akkommodasie by Little Daisy | LekkeSlaap
+24

Little Daisy

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roselandweg 12, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Daisy is op 'n woonperseel in die woonbuurt Rondebosch geleë en dit is stapafstand vanaf die Rondebosch-dorpsmeent, Rooikruis Kinderhospitaal en Silwood School of Cookery. Verblyf is beskikbaar in 'n skakelwoonstelletjie.

Die woonstelletjie het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die sitkamer het 'n TV, 'n uittrekbank en toegang tot 'n binnehof. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien.

Die ligging bied gerieflike toegang tot die Universiteit van Kaapstad, Kirstenbosch Botaniese Tuin en Nuweland Krieket- en Rugbystadion. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 20 minute se ry van ons af.

Slaapplek

’n Bespreking by Little Daisy sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Little Daisy
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Roselandweg 12, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Daisy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roselandweg 12, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASzvGCqTTgP5Qux8iJvLLIY6h9abfu09LYmp7P2Uc25oHad4x8Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 12 Roseland Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.959030130217 18.491590058878
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za