LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Fern and Peace Lilly | LekkeSlaap
+57

Little Fern and Peace Lilly

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Little Fern and Peace Lilly bied gerieflike selfsorgverblyf in Fernridge, George.

Hierdie instansie bestaan uit twee eenhede, naamlik Little Fern Selfsorg, wat slaapplek vir 4 gaste bied of die Peace Lilly Suite, 'n suite vir 2.

Little Fern Selfsorg het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n privaat kombuis met 'n stoof, mikrogolf en 'n yskas. Daar is 'n ingeboude braai.

Peace Lilly Suite het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n kombuis met 'n yskas, induksieplaat, ketel en mikrogolfoond. Die eenheid het nie 'n stoof nie.

Daar is gratis WiFi en 'n TV met Netflix en YouTube, nie DStv nie. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.

Daar is talle aktiwiteite in George wat gaste kan geniet, onder meer swem en visvang by die strand. In die omliggende areas is daar gholfbane, voetslaan- en fietsroetes, 4x4-roetes, kaasproe, bierproe en aarbeipluk. Gaste kan ook die Outeniekwa Vervoermuseum besoek. Die Botaniese Tuin is 150 m van die eenheid af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Little Fern and Peace Lilly
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Fern and Peace Lilly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4efe010bd6c4e070692870700428e8c56547cb4aa732487c2c04a8c9a9f1def03391152dfe60b7faaa2bdef25cfe90f7434d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 11 1st Avenue Fernridge 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.943607426147 22.466454884656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!