Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carike S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike S

Naby die hospital wat ek heen moes gaan, dankie.

Ja, baie lekker gebly - die plek is mooi skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and peaceful place to stay.

Very nice place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Thank you Kobus! You are welcome to visit us again.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Desre D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Desre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Very helpful hosts. Exactly like the photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cashwill M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cashwill M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lieflik en pragtige plekkie. Vriendelike ontvangs, gerieflik, privaat en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Baie dankie Cashwill!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Gaylene D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylene D
Gesin met klein kinders

Pleasant and comfortable.

Will definitely drop by soon again! We had a great stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Thank you Gaylene! You are most welcome!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Nicola S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay. Accommodation is excellent.

We would recommend Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn, accommodation is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Thank you Nicola!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Angela H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angela H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

What a great stay! The accommodation was exactly as shown in the pictures. The self-check-in process was great, the bed was comfortable, and we had everything we needed to make our stay even more pleasant. The shower without a door made the bathroom a bit wet, but we managed with it. The coffee was the best. Thank you, Verna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Thank you Angela!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Celeste B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Dit was baie rustig en het baie veilig gevoel.

Heerlike verblyf, kan defnitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Baie dankie Celeste!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Ben S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en verseker gemaklik.

Met aankoms het ons die woonstel uitstekend, goed versorg en smaakvol gevind. Die netjiese plek, binne sowel as buite, sal verseker weer deur ons gebruik word wanneer ons weer in George aandoen. Baie dankie vir daardie persoonlike hand op alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Baie dankie Ben!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Abuhurairah A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abuhurairah A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

The host is great and the place was clean and comfortable. Will definitely use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Thank you Arnold.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Genevieve O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Die plekkie was so cosy, alles was perfek. Sal beslis weer gaan en volgende keer bietjie langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Genevieve!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Lucinda M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M

Amazing.

It's a beautiful place. The stay was lovely we got more than we expected. Meets all your expectations and more. I'd recommend this to everyone looking for a decent place to stay for a few days in George. The service was incredible and that was your fingertips.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Thank you Lucinda! Appreciate your review!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Chantel G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel G
Gesin met tieners

Lekker ruim.

Was baie gemaklik, netjies en skoon. Als wat jy nodig het onder een dak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Chantel! Waardeer jou resensie!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Marisa C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marisa C
Gesin met tieners

Vinnige oorbly.

Was perfek vir oornagverblyf vir gesin van 4. Lekker kuiertafel. Lieflike area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilmie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G
Enkelreisiger

Alles wat nodig was vir my aand se verblyf.

Baie goeie kommunikasie vooraf, kon self inklok en uitklok. Lekker privaat en pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Bianca.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Marlene M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met vriende

Baie goed toegerus, skoon, netjies, pragtige en veilige omgewing.

Vriendelike gasvrou. Gerieflik naby die lughawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Marlene. Julle is altyd welkom by ons.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Juanita F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oorslaap.

Keurig gemeubileer. Al wat gepla het was die badkamer. Die stort is oop aan die een kant. Water wat dus verby die matjie spat is 'n risiko, want dit is blink, gladde teëls. Ek self het 'n paar keer daar gegly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dis ‘n ruim, moderne, instapstort met n glasdeur (showerscreen). Soos gesien op foto’s. My voorstel vir die toekoms om moontlike beserings te voorkom: vermy akkommodasie met so ‘n stort.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Heilie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilie J
Gesin met tieners

Lekker en perfek vir ons behoeftes.

1 Badkamer met toilet binne in is beperking wanneer mens 2 vowassenes en 2 tieners is. Beddens almal in een vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful view.

We loved our cottage and would definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Thank you Annelie.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Lynette S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful.

When we arrived we were accepted with friendliness and warmth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie vir jou resensie Lynette.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Junade E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junade E
Gesin met klein kinders

Netjies, gemaklik en veilig.

Dit was elke sent werd. Ons kuier was lekker, net kort. Sal beslis vir Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn aanbeveel. Ek sal beslis weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Mnr. Esau!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Shereen K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen K
Besigheidsreis

Quiet, clean and so beautiful.

Everything you needed and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Thank you Shereen!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Julian J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord. Uitstekend.

Waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Julian, ek waardeer dit.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Elzanne L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne L
Gesin met klein kinders

Heerlik, snoesig en netjies.

Ons het heerlik gebly. Die verblyf is netjies, pragtig en in 'n goeie area baie naby die beeldskone Botaniese Tuine. Die gasvrou was vriendelik en akkommoderend. Die eenheid loop uit op 'n goed-versorgde swembad wat in die somer benut kan word. Die binnebraai sorg vir 'n gesellige atmosfeer in die winter. Die binnebraai het egter baie gerook. Ons sal nietemin definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Elzanne, ek waardeer jou resensie. Ons neem kennis van die binnebraai en sal dit nagaan.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Marietjie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Verna is 'n uitstekende gasvrou! Sy het van die dag wat ons ingecheck het elke dag met my kommunikeer. Ons het baie lekker gebly, baie rustig en stil en ons het alles in die cottage gehad wat jy nodig sal kry. Baie dankie, Verna!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Baie dankie Marietjie.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Willan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en baie aanename veilige plekkie in 'n veilge area.

Definitief 'n aanbeveling. Amazing getaway stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie William, ek waardeer dit.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Veronica B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Gesin met klein kinders

Gemaklike, gesellige, warm atmosfeer.

Sal beslis weer daar oornag. Kraakvars beddegoed, lekker knus geslaap. Dankie vir jul goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Veronica, ek waardeer dit.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Nick S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Was lekker verblyf.

Kort opwas in kombuis. Glasskyfdeur kan net van binne sluit nie van buite so as jy uitgaan, is dit net die veiligheidshek wat kan toe sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre Mark D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Mark D
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf en netjiese fasiliteit.

Netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Andre!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Chantell W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Hierdie plek lyk presies soos op die fotos en ek was baie beïndruk oor die plek, kliëntediens en gasvriendelikheid oor die foon. Ek sal hierdie plek vir baie paartjies aanraai wat vir 'n naweek wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Chantell!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Lizette C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C

Puik verblyf.

Puik verblyf en naby winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Lizette!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf J
Saam met vriende

Dit was rustig en eienaars was gasvry.

Ek sal baie graag weer dit vir ander ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Dolf!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Chrisley D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisley D
Saam met vriende

Vriendelik het potential om te verbeter.

Dit kan 'n baie nice plekkie wees, baie oulik. Baie vriendelike ontvangs gekry. Voor ons die plek kan aanbeveel moet 'n paar goed reggemaak word in die plek. Soos die dak wat in gelek het, dus nie 'n holiday as jy water moet opdroog nie en die swembad skoon hou vir gaste, want dit is die rede hoekom ons die plek gekies het om te relax en by die woning te swem in plaas van uit ry vir die geriewe. Dit het net 2 dae gereën van die 5 dae wat ons daar was. Maar ons het die kuier darem lekker gemaak vir onsself en hulle het nie oor die geraas gekla die aand van my vrou se verjaarsdag nie, so baie dankie vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Chrisley. Ons neem kennis

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Leendert B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed verblijf.

Ons het geniet van die mooie en skone woonstel. Ook die gasvrou en gasheer was baie vriendelijk en behulpzaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Hartelijk bedankt Marianne!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Stephen C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C
Gesin met tieners

Pragtige eenheid!

Little Fern was presies soos op foto's voorgestel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Stephen.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Shelley B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, easy to find, and excellent service.

We arrived late at night and left early morning, but there was no hassle of keys/coming and going! Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Appreciate your review Shelley!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Prudence T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence T

Baie lekker gekuier. Pragtige plekkie met die mooiste tuin en dekor. Vriendelike diens.

Baie lekker gekuier. Pragtige plekkie met die mooiste tuin en dekor. Dankie Verna en Marius vir alles. Ek wens ek kan gou weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Prudence, waardeer dit.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Nick D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en was nog nooit in George nie en moes maar van my GPS gebruik maak om rond te beweeg.

Wel, ek is nie 'n persoon wat graag kla nie, maar ek het gevra vir 'n selfsorgeenheid wat ek nie gekry het nie. Daar was nie 'n wasbak om skottelgoed te was nie en al die afval wat vir 'n asdrom bedoel was moes ek in my voertuig laai en by my huis in die drom kom gooi. So wat ek wou sê is daar was nie eers 'n drom nie. Die weer was baie sleg, soos julle almal weet, en ek kon nie kos gaarmaak nie, want daar is ook nie 'n stoof nie, maar net 'n mikrogolfoond en yskas. Wel, ek sal nie weer daardie eenheid gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Beste Nick, as jy opgelet het na die eenheid se foto’s, sou jy opmerk dat daar nie 'n oond of stoof teenwoordig is nie. Daar is aanwysings op skrif- uitgedruk en gelamineer in die eenheid, waar ek vriendelik versoek dat gaste hul vuil skottelgoed elke oggend buite op die patio plaas. Hul kry dit dan die middag silwerskoon terug. Indien jy al die kaste oop maak, sou jy ‘n asdrom daarin kry. Ekstra swartsakke ook binne in kas. Aan die ongure weersomstandighede kon ek ongelukkig niks doen nie.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Erica K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica K
Enkelreisiger

Back soon.

Goeie waarde vir geld. Baie smaakvol en netjies ingerig. Pragtige area en baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Erica!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
René F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René F
Enkelreisiger

Apartment was fully equipped and environment so peaceful.

Apartment was modern, spacious and beautifully decorated. Everything you might need, was thought of. My apartment looked out on pool; beautiful garden and so peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Thank you Rene!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Ben C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben C
Gesin met klein kinders

Heerlik en gerieflik gebly.

Die verblyf was mooi en gerieflik. Motors was veilig en gasheer vriendelik. Ons het lekker gebraai. Swembadarea is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Ben!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Lisa B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Gesin met klein kinders

Great value for money!

Little Fern suited our young family perfectly! Trendy decor and all amenities made this stay pleasant and good for a stopover in travelling the Garden Route. Secure parking too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Thank you, Lisa!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Eduan N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan N
Saam met vriende

Ontspannend, beeldryk en baie pret.

Ons het ons tydjie regtig baie geniet. Dis 'n baie netjiese plekkie en het al die geriewe wat mens kan vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Eduan!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Roelof S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly

Tuin kort aandag en kan verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Beste Roelof, ons het op daardie stadium verbouings en verbeteringe aan die hoofhuis aangebring.
Jy is welkom om ons tuin te kom besigtig, het nuwe saailinge aangeplant vir die lente, kunsmis en kompos ingewerk ens. Die tuin is nou n ware lushof!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Anastatia B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastatia B
Saam met vriende

Wonderlik.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Anastasia, julle altyd welkom by ons!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Letasha A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letasha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is mooi, baie stil en ook 'n rustige omgewing om in te ontspan.

Ons het by Peace Lilly gewoon en daar het ons onsself tuisgemaak. Alle benodighede is daar wat enige reisiger sal nodig hê, die plek is mooi en het 'n lieflike stil omgewing om in te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie Letasha

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Joseline P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseline P
Gesin met klein kinders

The stay was warm and perfect

I would definitely go there again with my family or even alone with my wife.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Dankie vir jou resensie Elton. Waardeer dit.

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Vannesa M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vannesa M
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Sal dit enige tyd vir enige persoon aanbeveel. Dis asof jy in 'n hotel slaap, alles wat jy sou verwag van 'n hotel was daar. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer

Baie dankie, Vanessa. Waardeer jou resensie!

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f392e067393548abc7eedb61cec1ee145b4027e3ff4c7a72e438e3c8f0374a172249b82236c8322d93abefcd2f7d0c0a090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 11 1st Avenue Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.943529763343 22.466553101909