Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Garonga

Wildsplaas
Chiltern Suites
Vanaf
Vanaf R22 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite bied 'n uitsig oor die bos en is geskik vir 'n paartjie. Die suite het sy eie platform-dek met 'n hangmat en 'n sitarea met 'n lessenaar. Daar is ook 'n sitarea in die hoofslaapkamer wat 'n yskassie, lugversorging en plafonwaaiers het. Die badkamer het 'n bad, 2 wasbakke en 'n binnestort, asook buitestort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alles is ingesluit.

Huisreëls

Ons het koordlose internet binne 60 m van die hoofareas (Safari Camp en Little Garonga). Dit is beskikbaar teen R75 per dag per gebruiker.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hambleden Suite
Vanaf
Vanaf R25 908
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie privaat villa het 'n verhewe dek, 2 aparte kamers, sy eie swembad, 'n privaat binne-buite-sitarea wat onderdak is, en 'n groot badkamer met 'n koperbad en binne-buite-stort. Die suite het 'n yskassie en lugversorging. Dit is perfek vir 'n paartjie wat wil wegbreek, maar kan ook 'n gesin van 4 akkommodeer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alles is ingesluit.

Huisreëls

Ons het koordlose internet binne 60 m van die hoofareas (Safari Camp en Little Garonga). Dit is beskikbaar teen R75 per dag per gebruiker.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R22 060
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati Erfdeel 12, KT 143, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAduzltEj3BqbXUIdBzW4F86NguLOqpN7IuoQdzUtpPvtd85zAtZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 060 per nag, vir 2 mense Selati Portion 12 KT 143 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.110050250099 30.728773176671
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem