Kuilsrivier Akkommodasie by Little Prairy | LekkeSlaap
+6

Little Prairy

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Impala Crecent, , Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Little Prairy is 'n selfsorghuis in Kuilsrivier. Dié huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplekkie naby verskeie geriewe in die Noordelike Voorstede.

Die huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens, en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, ingeboude kaste en ander toebehore.

Verder het die huis 'n kuier-area met 'n ingeboude braai en gemaklike stoele, 'n tuintjie agter, en daar is parkeerplek vir 1 motor. Little Prairy is stapafstand vanaf Zevenwacht Winkelsentrum en die ander winkels, kroeë, wynproeplekke en geriewe is net 'n klein entjie se ry van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • 63 Impala Crecent, , Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kuilsrivier Wes-Kaap
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Impala Crecent, , Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ZTQyMmYxLTVmYjQtNDI3MC05NTg1LTNmNjIyYmUzZTA5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 63 Impala Crecent Kuilsrivier 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.946057692957 18.697154819929
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za