LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Ranch Accommodation BBQ Bar and Restaurant | LekkeSlaap
+49

Little Ranch Accommodation BBQ Bar and Restaurant

24 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnette Straat, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Little Ranch is die ideale plekkie vir oornagverblyf vir reisigers op pad na die Kaap. Dit is net buite Aliwal-Noord geleë en die dorpie is reg langsaan die Oranjerivier.

Die plaas bied gaste 'n keuse tussen 2 gemaklike en mooi versierde gastekamers en 'n karavaan. Die gesinskamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die karavaan is gemaklik ingerig en bevat 'n dubbelbed, buitestort en braaigeriewe.

Daar is 'n restaurant en volledig gelisensieerde kroeg op die perseel waar gaste heerlike maaltye kan geniet. Die perseel het 'n groot tuin wat perfek is vir kinders wat wil speel en volwassenes wat graag die sonsopkoms wil beleef met die getjilp van voëltjies in hul ore en beeste wat in die velde wei.

Aliwal-Noord is 'n klein, meestal onbekende dorpie. Dit is nou bo en behalwe die 2 warmwaterbronne met hoë konsentrasies minerale en gasse wat deel uitmaak van die rede vir die dorp se bestaan. Die dorp is op die grens tussen die Vrystaat en die Oos-Kaap. Daar is heelwat geskiedkundige geboue in Aliwal-Noord, wat dit definitief die besoek werd maak, insluitend die Kerkplein Museum en die Garden of Remembrance wat 'n Britse blokhuis en die Joe Gqabi Memorial insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 24 resensies vir Little Ranch Accommodation BBQ Bar and Restaurant
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Burnette Straat, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Little Ranch Accommodation BBQ Bar and Restaurant het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnette Straat, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ZWZlZGZlLTM4MzgtNDYyNC04OTAxLTE5NTE1Yzk2MTgyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 4 Burnette Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.706294 26.717234
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!