LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Ranch Accommodation BBQ Bar and Restaurant | LekkeSlaap
+49

Little Ranch Accommodation BBQ Bar and Restaurant

24 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 24 resensies vir Little Ranch Accommodation BBQ Bar and Restaurant
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.4/5
Juan K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm verwelkom, en was vinnig gehelp met inboek.

Altyd vriendelik en ek sal Little Ranch enige tyd vir ander mense aanbeveel. As ek weer na Aliwal Reis sal ek hulle beslis weer gebruik.

Maryna R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna R
Gesin met klein kinders

Gemaklik geslaap. Lekker stil.

Dis sal goed wees as daar 'n yskas in die kamer kan wees.

Clara M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet. Die kos is baie lekker.

Lekker aangename atmosfeer.

Little Ranch Accommodation BBQ Bar and Restaurant's terugvoer

Goeie dag Clara, ek het nou die review van jou gekry op Travelground.
My pa sê die kamer wat jul in geslaap het was skoon en netjies.
Hy sê hy het ook aan jou genoem dat hy besig is om restaurant oor te gee en dus hoekom hy nie ekstra voorraad aangekoop het nie en jy het saam gestem.
Die diere waarvan jy praat kan jy asb verduidelik want alle diere op die ranch word versorg elke oggend middag en aand word hul kos gegee en versorg so dus baie onvanpas om so aantuiging te maak. Die fan kon jul net gevra het.
En net nog een ding die oggend toe jul uitgebook het hoekom het jul toe niks van die probleme bespreek met my pa nie.
Ek sal dit waardeer as jy asb jou review kan regstel dankie Jeanre.

Little Ranch Accommodation BBQ Bar and Restaurant
Katherine V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Katherine V
Gesin met klein kinders

Terrible stay!

We were travelling fro PE to Joburg so thought an overnight stop would be nice, all we were looking for was a comfortable bed and a good nights sleep. Unfortunately this didn't happen. We booked the family room, from pics looked spacious and neat. There was no space to walk between the beds. It was so hot, there are no fans or aircon in the room. The latches on windows were broken so when the wind came up in the evening, the windows kept slamming shut. We eventually closed them and suffered in the heat. The TV had one channel and it was so snowy we thought we were in the UK. No milk, sugar etc. in room despite being advertised as tea/coffee facilities. Just a sachet of 3-in-1 coffee. The bar/restaurant was terribly noisy till midnight and the rooms are situated next to the car park so when the people left, the car lights shined right into our room waking us up. Even if the people spoke normally you would still hear them walking on the gravel road and their voices. Very thin curtains so you also wake up before 4 am. If you are lucky enough to still be sleeping after 4 am, the property's peacocks will wake you up when they wake up which sounds like a very loud screaming baby. Rather do yourself a favour and avoid accommodation here. My kids enjoyed the pool and the surroundings are pretty, that's all.

Petro H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Petro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tuin en swembad was wonderlik, maar ons was stukkend gebyt deur bed bugs.

Was teleurgesteld met alles.

Gedeon S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gedeon S
Gesin met klein kinders

Tuin netjies, diere onversorg.

Vir 'n gesinskamer was daar nie 'n deur tussen die badkamer en slaapkamer nie. Geen waaier in die kamer nie en dit was uitermatig warm. Dit was nie so skoon soos verwag nie. Spinnekoppe agter die kopstuk. Restaurant was uit voorraad en kon net steak eet, geen ander kos op die menu beskikbaar nie. Porsies is ook nie vir kinders bedoel nie.

Anál V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anál V
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige breuk.

Kinders was mal oor die plaasdam en diere.

Christine B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos is uitstekend.

Baie informele verblyf sonder lugversorging, maar die kos is ongelooflik lekker en die mense baie gasvry.

Riekie O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riekie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n bietjie meer verwag en voel dat die akkommodasie nie heeltemal was soos dit weergegee is op die webtuiste nie.

Ek kan Little Ranch se heerlike steaks heelhartig aanbeveel. Die eienaar was vriendelik, maar omdat hy geweldig besig was in sy restaurant en kroeg, is die verblyf afgeskeep. Ons deurknip het afgebreek nadat ons gesukkel het om dit oop te maak en daar was niemand om ons daarmee te help nie. Ons kamer se venster was reg by die parkeerarea met 'n verbylooppaadjie na die restaurant en kroeg, dus was dit nie baie privaat nie en ons kon nie die gordyne oopmaak nie. Die rede hoekom ons die vensters en gordyne wou oopmaak was omdat dit warm was en daar nie 'n los waaier of dakfan was nie. Verder was muskiete 'n groot probleem deur die nag. Met 'n waaier en dalk 'n elektriese muskietweerder sou ons verblyf 'n baie beter resensie gekry het, want ons het die diere en omgewing verder vreeslik baie geniet.

Riaan B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein en warm.

Baie klein en nie prakties nie, geen veilige parkering.

Laurna E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Laurna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was OK for an overnight.

Expected a bar fridge for small goods like water/soft drinks. Front door requires urgent attention. Could not open it from inside. Door separating two rooms does not provide privacy. Bed was a bit wonky. TV only provided 1 channel.

Danie J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Enkelreisiger

Verbasend goeie waarde vir geld.

Goed geleë. Rustige rusplek na 'n dag se werk.

Nico S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S
Saam met vriende

Rustig met plaas-atmosfeer.

Plaas-atmosfeer en uitstekende spyskaart.

Johan D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word bedien en eet soos koninklikes.

Little Ranch se verblyf is prakties en netjies. Francois se etes is verby 7-ster en alhoewel ons buite restaurant tyd daar was, het hy niks ontsien om ons met 7-ster diens te bederf. Little Ranch en Francois is tops. Besoek dit gerus.

Japie K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie K
Saam met vriende

Baie lekker stil buite die dorp! Die restaurant se kos is onverbeterlik!

Baie lekker gekuier - amper so 'n plaas gevoel. Die enigste kritiek is dalk die rondlopende voëls wat die grasperke bemors. Jy kan nie loop sonder om in 'n "slagyster" te trap nie. Die ontvangs vas vriendelik en daar is 'n lekker atmosfeer in die kroegie!

Gail S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gail S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Off the beaten track - fantastic food.

The accommodation was basic for the price. The food was fantastic - highly recommend - bear in mind smoking is allowed in the restaurant but there are outside tables. Lovely farm setting with many different birds.

Theuns T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was maar beknop.

Ons was vriendelik ontvang. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die kamer, wat dit beknop maak, min spasie om te beweeg. Die uitleg was nie besonders nie. Dit is goed vir oornag verblyf.

Zurina E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zurina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, ideaal vir ouer mense.

Vir ouer garde is dit 'n fantastiese wegbreek. En die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Sal graag weer besoek aflê.

Willie M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf uiters teleurstellend, restaurant baie goed.

Mure gebars, kamer baie klein, geen bedlampie en los elektriese koord vir warmlaken. Die badkamer baie koud (en ongepleister). Een enkel daklig met rafia skerm, kon glad nie die aand enigiets lees nie en TV ontvangs baie swak en beperk (slegs SABC 1 en 3). Die plek is onafgerond en nie op standaard in vergelyking met ander plekke wat ons deur LekkeSlaap gehuur het nie. Foto's kan op aanvraag gestuur word.

Chrizelda G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Verblyf en kos was onverbeterlik. Mense is soos familie, gaste ook, atmosfeer en diere is so vol liefde, werklik 'n juweel.

Hettie L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Slegs een nag oorgeslaap. Het dit baie geniet, dankie.

Hannes O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Baie karaktervolle dekor, maar definitief nie waarde vir geld nie.

David A - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David A
Gesin met klein kinders

Lekker kos!

Kamer was klein met 'n groot badkamer. Tuin was lekker vir kleinding om rond te hol. Restaurant se kos was besonders lekker. Vir oornag was dit beslis die geld werd.

Fernanda V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fernanda V
Enkelreisiger

Was moeg na 'n lang rit en het lekker geëet en geslaap.

Die eienaar het my telefonies SMS gestuur om te verwittig dat my seun veilig gearriveer het. Wat kan jy meer vra as persoonlike diens.

Little Ranch Accommodation BBQ Bar and Restaurant's terugvoer

Thanks.
Magda En Francois - The Little Ranch.

Little Ranch Accommodation BBQ Bar and Restaurant
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnette Straat, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ZWZlZGZlLTM4MzgtNDYyNC04OTAxLTE5NTE1Yzk2MTgyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 4 Burnette Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.706294 26.717234
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!