by Little Rest | LekkeSlaap
+15

Little Rest

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Little Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lukas G - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en gasvrou baie vriendelik.

Ons het baie lekker daar gebly en alles was daar wat jy nodig gehad het. Die gasvrou Anél was baie vriendelik en het met alles uit haar pad gegaan om ons te ontvang en behulpsaam ge wees. Ek sal haar 100% gee vir alles. Sal baie besils weer gebruik maak van Little Rest. Dankie Anel jy is 'n ster.

Little Rest se terugvoer

Baie dankie Lukas. Ek waardeer dit en dit was heerlik om julle te ontmoet.

Little Rest
Retha N - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang en kon heerlik uitrus.

Rustige en veilige omgewing en Anel baie vriendelik en behulpsaam.

Little Rest se terugvoer

Dankie baie. Groete daar.

Little Rest
Laura C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

Veilige, skoon blyplek. Ek sal weer daar bly.

Little Rest se terugvoer

Dankie Laura, dankbaar jy het lekker gebly.

Little Rest
Hans D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en gemaklik.

Lekker gebly. Anel baie behulpsaam en vriendelik. Skoon gerieflik en rustig.

Little Rest se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Little Rest
Vanaf R520
R520 R468
per nag (plek vir 2)
Vanaf R520
R520 R468
per nag (plek vir 2)
Vanaf R520
R520 R468
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wingate-weg 17, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd834da6451bc26eb0852b4352eddcf22c0cf3b5e2d744e72e5fc38e4f82963e8e0f12820444f9c6803dc8e45d504d191bdc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R520, nou Vanaf R468  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 17 Wingate Road Hadison Park 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.7505224 24.7424835
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem