Little Rest
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2022 tot 31 Des 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wingate-weg 17, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R520R468 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Rest is 'n semiselfsorg-eenheid vir 2 gaste in Hadison Park, Kimberley en is net 2 km vanaf winkels en restaurante. Dit is ook loop-afstand van 'n winkelsentrum met 'n Pick n Pay, apteek, drankwinkel, Vee's video's, haarsalon, Good Burger en 'n KFC.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n slim-TV met Netflix. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die klein kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie en 'n ketel. Daar is ook 'n tafel waar gaste kan eet en werk.
Veilige onderdakparkeerplek word vir 1 voertuig voorsien.
Gaste kan 'n rits besienswaardighede in die area soos die Groot Gat, Kimberley Mynmuseum, kunsgalerye, geskiedkundige roetes deur die dorp en gholfbane verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Little Rest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Wingate-weg 17, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Little Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hadison Park Kestelhof Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wingate-weg 17, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom