Little Rock Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Jul 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Little Rock Cottage is 'n pragtige alleenstaande gastekamer op 'n privaat eiendom, met 'n privaat ingang, in sentrale Pennington, net 'n minuut se ry vanaf die strand en die winkels.

Die kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kamer is toegerus met 'n mini-stoof, yskas, ketel en basiese eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale.

Die kamer lei na 'n patio en 'n kuierplek met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n plonspoel om in te ontspan.

Vegetariese etes kan voorsien word indien gereël, en op aanvraag kan wasgoed gewas word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Rock Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Rock Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 R255 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Jul 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false