Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Rose

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir Little Rose
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jonathan O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan O
Gesin met klein kinders

Nice place.

Lovely. We enjoyed the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joana S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joana S
Enkelreisiger

To be repeated.

Little Rose was my special haven during my stay in PE.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie J
Gesin met klein kinders

Gasvrou baie vriendelik en deeglik met alle inligting.

Gasvrou baie behulpsaam en deeglik met alle inligting wat benodig word. Geleë in 'n besige staat, maar die verkeergeluide was nooit oorheersend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel C
Gesin met tieners

Enjoyed our stay, very clean and the host is very professional.

Really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op pad deur na Alexandria vir 'n begrafnisdiens.

Ons was warm verwelkom en goed toegerus met alles wat nodig was, selfs lampe vir load shedding. Ruim en groot selfsorg-eenheid met vrye in-en uitbewegings. Baie lekker geslaap. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F
Besigheidsreis

Neat, clean and comfortable stay.

Has everything you need, very comfortable and great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize Mari V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize Mari V
Saam met vriende

Waarde vir geld! Sal weer ondersteun.

Wonderlike ligging, veilig en vars! Baie tegemoetkomende gasvrou, so lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerlene D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies.

Uitstekende diens. Stil en rustig. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie N
Gesin met tieners

Baie oulike en netjiese plek. Ek sal definitief weer daar bespreek.

Ek sal die plek definitief aanbeveel. Vriendelike diens, skoon en netjies. Ons het lekker gebly en sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sal enige tyd weer daar gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Alles wat nodig is vir 'n kort oorstaan.

Plekkie is toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg, alles in werkende orde en die linne en handdoeke goed en skoon gewees - ook geruil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was hier vir troue, gastehuis was gemaklik.

Al wat pla is dat skottelgoed in badkamerwasbak gewas moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Gesin met klein kinders

One night stay in PE.

Very comfy and pleasant and safe. The security light was super bright but I mentioned it to the (lovely and friendly) owner and she said she would do something in terms of darker curtains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Besigheidsreis

Baie goeie diens.

Baie lekker gebly, met baie goeie diens. Sal Little Rose sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Thank you Ruan, for this fantastic review.

Little Rose
Anne-marie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie N
Gesin met tieners

Ruim en goed ingerig. Netjies en gemaklik. Ek sal defnitief weer daarheen gaan.

Ons eenheid was skoon en netjies. Dit was lekker ruim en goed ingerig. Alles wat nodig was, was daar. Ek sal dit aanbeveel en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Anne-Marie

Thank you for your lovely review, we look forward to accommodating you again the next time you are in PE.

Take care, Kristi

Little Rose
Mieke L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mieke L
Saam met vriende

Quaint, equipt and adorable.

Cute bed and breakfast equipt with all you need to sleep, eat, shower and go on your adventure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Thank you Mieke, for your lovely review. We hope to see you again in the future. Kristi Rehse

Little Rose
Anita S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon en gerieflik.

Veilige, skoon plekkie met alles wat mens nodig het. Baie behulpsame en vriendelike eienaars. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Thank you for your review Anita! Hope to see you again in the near future. Stay safe.

Little Rose
Colin B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Friendly service will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Thank you so much for your review, Colin. We are so glad you enjoyed your stay and hope to see you again in the near future :)

Little Rose
Jackie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vir besigheid.

Gerieflike eenheid om in te bly. Goeie ligging. Lekker veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Jackie,

I am so pleased to hear you had a pleasant stay with us. Hope to accommodate you again in the future.

Take care
Kristi Rehse

Little Rose
Martin S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met vriende

Uitstekend, privaat, netjies en skoon.

Alles was reg en het volkome aan ons behoeftes voldoen. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and very nice hosts.

We got upgraded with no additional charges. Very beautiful place and very friendly and organised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Ruben,

Thank you for this lovely review. Always so heartwarming hearing positive feedback like this. Hope you have a lovely day further.

Take care.
Kristi

Little Rose
Sanet V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Gesin met tieners

Privaat, gesellig, vriendelike en hulpvaardige personeel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Sanet, thank you for such a great review. We are glad you enjoyed your stay and we hope to accommodate you in the future.

Kind regards,
Kristi

Little Rose
Danny And Cheryl S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny And Cheryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was excellent and suited our needs perfectly.

Cheryl and I were more than happy with the accommodation and the friendly staff who attended to our needs. The unit was nice and clean and there is really good shower pressure. The parking is secure and had no problems with noise or access to the property. We will definitely be back. Many thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Cheryl and Danny, thank you so much for the wonderful review. We are so glad you enjoyed your stay and we hope to accommodate you in the future.

Kind regards,
Kristi Rehse

Little Rose
Marchel A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchel A
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Marchal, thank you kindly for your review. We are glad you enjoyed your visit and we hope to accommodate you in the future. Have a lovely day.
Sincerely, Kristi Rehse.

Little Rose
Riyadh J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riyadh J
Enkelreisiger

I would strongly recommend Little Rose.

The owner is friendly and courteous, the area well placed, the actual residence calm and peaceful. Let's just say whenever I come to PE again I won't even still bother investigating where to stay, it's a given that I'd book with Little Rose going forward.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek sal Little Rose ten sterkste aanbeveel.

Die eienaar is vriendelik en hoflik, die omgewing goed geplaas, die eintlike woning rustig en stil. Laat ons net sê wanneer ek weer by PE kom, sal ek nie eers die moeite doen om blyplek te soek nie, dit is 'n gegewe wat ek by Little Rose sal bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Riyahd, we are so happy to hear that you enjoyed your stay. Thank you so much for the amazing review. We look forward to seeing you again.
Sincerely, Kristi Rehse.

Little Rose
Wilma J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma J
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Little Rose kan sterk aanbeveel word. Die personeel,is vriendelik en behulpsaam. Die plekke is modern en netjies en baie gerieflik. Dit is goed geleë naby winkels. Jul het 'n wenresep. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Wilma, thank you so much for the great review. We are glad that you enjoyed your stay and we hope to accommodate you soon in the future.
Kind regards, Kristi Rehse .

Little Rose
Igna J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Igna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik. Plekkie is skoon en daar is alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Igna, thank you for the amazing review. We hope to accommodate you in the future. Have a lovey day.
Sincerely, Kristi Rehse.

Little Rose
Leon K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf.

Little Rose het goeie waarde vir geld gebied met veilige parkering. Baie mooi badkamer wat deur die ingeboude kaste bereik word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Leon, we are happy to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to accommodate you in the future.
Sincerely, Kristi Rehse.

Little Rose
Rowan K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan K
Besigheidsreis

Clean, modern, safe and centrally situated.

Wonderful and friendly host. Most comfortable and enjoyable stay at your establishment. Both units where well equipped. Very satisfied and will recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Rowan, thank you for the amazing review. We are happy to hear that you enjoyed your stay and we hope to see you again in the future.
sincerely, Kristi Rehse.

Little Rose
Anneke P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en 'n baie mooi plekkie om by te rus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Thank you for your wonderful review.

Little Rose
Garth S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë in PE.

Skoon, netjies met als wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Garth, thank you for the review. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us.
Kind regards, Kristi Rehse

Little Rose
Lynette B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met vriende

Heerlike familie of vriende verblyf in Port Elizabeth.

Die tuiste is wonderlik sentraal geleë en tog privaat en rustig. Baie lekker dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Lynette,
Thank you for the amazing review. We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the future. Sincerely, Kristi Rehse.

Little Rose
Cath D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cath D
Saam met vriende

Alhoewel baie skoon en netjies, sal ons nie weer in die somer daar bly nie.

Dit was baie warm en bedompig in PE en die dakwaaier in die hoofvertrek was heeltemal onvoldoende. Die 2de slaapkamer het geen waaier of lugversorging nie. Die strykplank was stukkend nadat ons spesifiek navraag gedoen het oor strykgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Good day Cath,

My sincere apologies that the ironing board was broken, I was unaware of this. Sometimes previous guests break things and do not inform us. If I had known this while you were here I would have brought you another ironing board right away, as well as another fan for your room. Unfortunately, we do not have air conditioning in our units. We live on the premises and are always available should our guests need anything during their stay. Once again my sincere apologies.

Little Rose
Lehana O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehana O
Gesin met tieners

Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Dit was baie aangenaam die gasheer en gasvrou baie vriendelik. Alles baie netjies ingerig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Thank you for this wonderful review.

Little Rose
Cornelia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia L
Enkelreisiger

Gemaklik.

Baie oulike plekkie. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Corrie

Thank you for your review. I'm glad you enjoyed your stay. It's always lovely hearing positive feedback from our guests.

Take care and hope to see you again the next time you are in PE.

Kind regards
Kristi and Kyle

Little Rose
Peter F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gemaklik. Net twee goed wat pla.

Die kamer was netjies en skoon. Die bed was gemaklik. Ons het lekker gebly. Ons kamer het 'n tekort aan vars lug. Het net twee klein vensters in die slaapkamer, en een in die badkamer. Tweede problem was dat daar geen plek was om klere op te hang nie. Ons was vir ses dae daar en wou toe klere hang om kreukels te voorkom, dit was nie moontlik nie. Verder het ons lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Dear Peter,

Thank you for your review. I'm sorry to hear your stay was not 100% comfortable. We are always striving to ensure our guests are as comfortable as possible and appreciate your review. There is a back door with a security gate that some of our guests open to allow more fresh air in and there is also a fan in the room. Unfortunately it is difficult to put more than 2 windows in any room. There is hanging space with a hanging rail and hangers underneath the open shelf next to the back door, perhaps you didn't see it. We are always available at any time to assist our guests with any issues they might have. We hope you have a lovely day further.

Take care.
Kristi and Kyle.

Little Rose
Anene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese ruim kamer met als wat jy benodig.

Waarde vir geld en sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Thank you for your wonderful review. We look forward to accommodating you again the next time you are in PE.

Little Rose
Anton E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Besigheidsreis

Voldoen aan alle standaarde.

Baie dankie vir 'n skoon, netjiese en goed toegeruste verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Good day Anton,

Thank you for this great review. Take care.

Kristi

Little Rose
Jeanne A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne A
Gesin met klein kinders

Rustig.

Heerlik gebly by Little Rose. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Dankie Kirsti en Kyle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Jeanne. Take care!

Little Rose
Ian B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, behulpsaam.

Skoon en netjies. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Besigheidsreis

Amazing.

Kristi is 'n wonderlike gasvrou, sy laat jou op jou gemak voel. Die kamer is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Monica, thank you for your wonderful review 😊 see you again the next time you visit PE.

Little Rose
Trix J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix J
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam, gerieflik en mooi skoon.

Ons het baie lekker gebly. Geriewe goed en 'n groep kan lekker saamkuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Trix,
Thank you for your wonderful review. I’m glad you enjoyed your stay at Little Rose and hope we will be able to accommodate you the next time you are in PE.

Little Rose
Andries K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K
Enkelreisiger

Netjies en gerieflik.

Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, maar skoon en netjies.

Die eenheid was skoon en netjies, maar redelik basies vir die prysklas. Die enigste klagte was dat die eenhede baie naby mekaar was en ons die bure laataand kon hoor praat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
AnnÉmariÉ B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
AnnÉmariÉ B
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Eenheid baie netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizel H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel H
Enkelreisiger

Indrukwekkende kamers!

Ek het al op 2 verskillende naweke hier aangebly. Albei naweke was die gasvrou en haar bediende fantastiese hulp en vriendelik ontvang. Ek het ten al tye gemaklik en veilig gevoel. Kamers is goed toegerus en teen billike prys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Baie skoon en netjies en die gasvryheid is uitstaande. Het nou al 2 keer daar oornag. Ek beveel Little Rose vir seker aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld, netjies, baie goeie kommunikasie deur eienaar.

Ons was vir 'n sportgeleentheid in PE. Gastehuis was gerieflik, skoon en alle navrae is onmiddellik deur eienaar hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Sandra,

Thank you for your wonderful review. I'm pleased you enjoyed your stay, and we hope we will see you next time you are in PE.

Little Rose
Colleen S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S
Besigheidsreis

Perfect.

It was all great. No complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Colleen,
Thank you for your great review, I’m glad you enjoyed your stay.
Kind regards,
Kristi

Little Rose
Jenene V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Kristi was most generous. Thank you very much for assisting us so late at night. Thank you for the lovely hospitality and thank you for waiting for up for us. We had a lovely stay and will recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Jenene,

Thank you for the fantastic review, I'm glad to hear you enjoyed your stay and we hope to accommodate you again in the future.

Take care,
Kristi

Little Rose
Chande B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chande B
Enkelreisiger

Baie netjies, rustige area en veilig.

Kristi was baie aangenaam en haar man. Hulle was albei hulpvaardig en ek kan dit hoogs aanbeveel. Ek sal beslis weer daar bly sou ek in PE wees! Great stuff!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Chande, thank you for the wonderful review, we are pleased to hear you had a pleasant stay with us. Take care.

Little Rose
Gerdi J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdi J

Little Rose bied alles en enigiets vir 'n vinnige oornag of vakansieverblyf.

Ek was baie ingenome met die vriendelike ontvangs al het ons voor die tyd ingeklok. Die woonstel was baie skoon, netjies en bied 'n verfrissende, nuwe gevoel. Geriewe was bo verwagting en privaat. Ons, ek en my tienerseun, het net vir een nag oorgebly, maar ek kan dit defnitief aanbeveel vir vakansiegangers en besigheidsreisigers. Of dit nou 1 persoon of 'n gesin van 4 is, hierdie sal defnitief een van jul eerste keuses moet wees. Area waarin Little Rose geleë is, is baie stil, skoon en veilig. Baie dankie aan Kristi wat ons onmiddellik welkom laat voel het en ons verblyf lekke gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilana V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stil area. Goeie diens en skoon huisie. Sal weer daar gaan oorbly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Ilana,

Thank you for your wonderful review. I'm glad you enjoyed your stay and we look forward to accommodating you again in the future.

Little Rose
Carla D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla D
Gesin met tieners

Dis 'n pragtige en baie netjiese eenheid waarin ons gebly het.

Die diens was baie vriendelik, vinnig en het uit hulle pad gegaan om ons the akkommodeer. Aangebied om fietse te help afhaal en in veilige storing te sit. Kamers is baie netjies met al die nodige tee, koffie, ens. Waterbotteltjies orals langs beddens. Kan dit regtig aanbeveel. Maklik om uit te "check" aangesien on rekening reeds betaal was, kon ons sommer net die sleutels van die eenheid in 'n posbussie gooi op pad uit. Daar was dus nie nodig vir spesiale reëlings oor tyd nie. Sekuriteit baie goed met sekuriteitshekke by eenheid en groot elektroniese hek by ingang van akkommodasie. Voertuie is nie sigbaar van pad wat groot pluspunt is. Ligging is perfek, naby winkelsentrums en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Carla,

Thank you for the wonderful and detailed review. I'm pleased to hear you enjoyed your stay and we look forward to accommodating you again the next time you and your family are in PE. Take care

Little Rose
Kobus S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met vriende

Regtig pragtig.

Ek dink nie ons gaan ooit by 'n ander plek in PE gaan bly nie. Regtig 'n juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Thank you Kobus for the great review. We look forward to accommodating you again the next time you are in PE

Little Rose
Elmien D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien D
Gesin met klein kinders

Ons het baie tuis gevoel.

Die huis was baie netjies, gerieflik en beddens baie gemaklik. Ons beveel hierdie plek aan vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Thank you Elmien for the wonderful review. We hope to accommodate you again the next time you are in PE. Kind regards, Kristi

Little Rose
Madrie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madrie P
Gesin met tieners

'n Mooi moderne, groot, goed versorgde plekkie.

Ek het glad nie verwag om 'n hele huis te sien nie! Kirsti was baie gaaf en het tot laat die aand gewag vir ons om te arriveer. Little Rose Double Delight is netjies, die WiFi werk goed. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose se terugvoer

Hi Madrie, thank you for the lovely review. We hope to accommodate you again when you are in PE

Little Rose
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walterweg 11, Charlo, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEIgxVACdB5AA5HFjLS4NsFdChebMjXyVZTnh1Cbu5JWfMvWx4u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 11 Walter Road Charlo 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989776921076 25.547700440848