Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Serengeti

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Little Serengeti
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Liezel O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naby die natuur en stilte van uit die Skepper se hand.

Little Serengeti is die rustigheid vanself. Die plek is baie stil, geen geraas nie, en dit voel asof jy diep in die bos is, al is jy nie so diep nie. Die plek is baie skoon en netjies. Die eienaar en sy personeel doen regtig baie moeite. Die plekkie by die rivier, genoem Visgat, is iets besonders. Ek sal die plekkie regtig aanbeveel vir 'n ontspanning langs die rivier. Ek kan die plek definitief aanbeveel vir iemand wat daarvan hou om van die gejaag in die stad te vergeet en 'n lekker naweek saam met jou troeteldier te geniet. Ek het my 4 maande katjie saam geneem en hy het dit net so baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 300
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R6 300
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 300
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietbokhoek Plaas, Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYBH5pvstYQsr3rHeU7aFnohkVjrEgGFT3cOqKxeapOMW6tC7gk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag, vir 12 mense 1 5 1 5 Farm Rietbokhoek Off the R33 0530 Limpopo 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -24.036448549681 28.052262086696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem