Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Umhlanga

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 47 resensies vir Little Umhlanga
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Megan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Enkelreisiger

Rustig en gemaklik.

Baie vriendelik, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie E
Enkelreisiger

Was heerlik gewees dankie.

100% aangenaam dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Ons het heerlik gebly by Little Umhlanga. Die beddens o. a was perfek. Karre was veilig in 'n toe garage geparkeer. Dit is ruim kamers met gemaklike sitbanke. Die een kamer het 'n lekker groot stort met 2x driekwart beddens en aparte toilet. Die ander kamer 'n koning grootte bed met 'n bad. Groot genoeg yskaste ( nie bar fridges). Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige area, rustig en vriendelike mense.

Lekker gebly, 5 ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Was baie gasvry ontvang. Die gasheer was baie behulpsaam en altyd beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Jy word nie gesien as gaste nie, maar as vriende wat kom inloer.

Uitstekende diens waar die mense uit hulle pad gegaan het om ons tydjie daar onvergeetlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G
Saam met vriende

Baie vriendelik en welkom gevoel. Sommer 'n lekker geselsie aangeknoop.

Sal enige tyd weer daar oorslaap wanneer in Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansunette K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansunette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies.

Baie tevrede vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hetsie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetsie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, vriendelike gasvrou en -heer.

Alles wat nodig is vir 'n lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Als wat het jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en veilig.

Wat 'n pragtige juweel van 'n gastehuis. Prys is baie bekostigbaar. Sal baie beslis weer daar tuisgaan. Carina se professionaliteit en vriendelikheid is 'n bonus ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Saam met vriende

Baie dankie Carina! Ons het baie lekker gebly.

Die kamer was ruim, skoon en baie gerieflik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld en sal enige tyd weer daar oornag.

Gasvryheid loop oor en voel soos huis.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter M
Gesin met klein kinders

Rus vir jou voete.

Baie beïndruk met diens. Het in kennis gestel wanneer beurtkrag was. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
K-cee L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
K-cee L
Gesin met tieners

Netjies, Skoon, Veilig.

Die plekkie was ruim, baie netjies en skoon. Ons het veilige parkering gehad. Sal verseker weer by Litttle Umhlanga bespreek! Baie aangename ervaring gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elani M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani M
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf! Hoogs aanbeveel. Gasvry.

Gasvry en het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manine M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manine M
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Die plekkie is baie oulik en het alles wat mens sal nodig kry. Perfek vir ons wat net vir een aand daar oorgeslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en vriendelike ontvangs.

Dankie Carine vir 'n aangename en vriendelike ontvangs. Het die oorslaap baie geniet in 'n skoon en netjiese kamer wat voldoen aan alles wat nodig is. Rustige en stil omgewing met veilige parkering vir die voertuig. Ook dankie vir die ekstras soos ontbyt en beskuit, waardeer dit baie. Sal graag vorentoe weer daar wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veiligheid eerste - jou voertuig in die garage langs die eenheid is baie handig!

Songedroogde vars lakens en handdoeke. Verder goed toegerus vir 'n vinnige selfsorgoornag. Alles is ook gereed sodat beurtkrag nie jou verblyf sal versuur nie. Carina maak goed seker jy het alles wat nodig is. Stoep en tuin is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilet S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S
Gesin met klein kinders

Lieflike stil verblyf met mense wat jou op hart dra.

Sjoe, al ons verwagtinge was oortref, die moeite en bederfies, die gasvryheid. Die gastehuis is in stil pragtige area geleë en die kamer het alles wat ons nodig gehad het. Veilige parkering, lekker kuierstoepie. Alles was net topgehalte. Tannie Carina en Oom Johan ontsien geen moeite om mens welkom te laat voel nie. Dankie dat julle, julle huis oopstel vir mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Umhlanga se terugvoer

Baie dankie julle pragtige mensies. Sien gou weer.

Little Umhlanga
Nicolette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Saam met vriende

Wonderlike kamer, vriendelike diens.

Perfek vir oornag in Pretoria. Eienaars was baie vriendelik. Kamer was net soos op die fotos. Veilige parkering vir motor. Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Umhlanga se terugvoer

Baie dankie julle. Hoop ons sien eersdaags.

Little Umhlanga
Almarika D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Almarika D
Gesin met tieners

Dit was skoon en netjies met alles wat nodig is.

Die yskas se geraas in die nag was baie steurend en ongelukkig beïnvloed goeie slaap en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Die kamer is soos om by die huis te wees. Dit is beslis nie so onpersoonlik soos 'n gewone hotel kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Umhlanga se terugvoer

Baie dankie vir die great terugvoer.

Little Umhlanga
Jan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel, huislik, uitstekend, gasvry, baie skoon en netjies.

Uitstekende waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir jou geld!

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Geen versoek is vir hulle te veel. Met aankoms voel jy as gas dadelik tuis. Netheid val jou dadelik op!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay

Super clean place to stay. Very friendly and helpful people. Got everything you need. Beautiful as well. Will definitely recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Ons is dankbaar vir hierdie juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmina B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Carina is 'n gasvrou duisend en sy bied aan haar gaste net die beste. Ons het die oornagverblyf by Little Umhlanga, na ons meubels Hartenbos toe vertrek het, baie gerieflik en aangenaam beleef. Ons sal definitief in die toekoms Little Umhlanga as ons oornagtuiste in Pretoria gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Umhlanga se terugvoer

Baie dankie julle. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Little Umhlanga
Chris S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van 'n plekkie in veilige, rustige omgewing.

Eienaars Johan en Carina is van die vriendelikste en mees gasvrye mense wat ons ontmoet het. Lieflike tuin, alles binne die eenheid so netjies, keurig en smaakvol. Ons het die goeie koffie, beskuit, muesli en jogurt asook die vars melk baie waardeer. Sien julle definitief weer in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en so gasvry.

Johan en Carina is pragtige mense wat hul gaste se belange op die hart dra. Ons het heerlik gekuier en hul plek baie skoon en netjies. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Die verblyf en omgewing is gerieflik, netjies en skoon. Diens is puik en Carina en Johan is besonderse mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Besigheidsreis

Skoon, netjies en veilig.

Alles was soos ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

The place is a really good place to stay. Would definitely recommend it to anyone. I enjoyed the stay a lot, and the owners welcomes you with warm arms.

The room is also neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P
Saam met vriende

Vreeslik baie lekker.

Sal beslis aan enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Ons sal enige tyd Klein Umhlanga aanbeveel vir enige iemand. Hulle is baie gasvry en behulpsaam. Die ligging is perfek en naby winkelsentrums. Ons het die verblyf baie geniet en sal hulle beslis weer besoek. Xxx

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflik

Ons was baie vriendelik ontvang en die plekkie was baie netjies en skoon. Dit het alles gehad wat ons nodig kon kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie V - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en netjies.

Die plek is werklik so bekostigbaar en netjies. Alles wat jy kan nodig hê is daar. Ruim, skoon en baie vriendelike gasvrou. Kom sommer gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgen R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en netheid en die gasvryheid laat mens dadelik tuis voel.

Was baie beïndruk met de gasvryheid en die vriendelike ontvangs het gevoel of ons mekaar jare al ken dis regtig een van die beste plekke waar ek nog tuisgegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santjie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie D

Puik, veilige verblyf. Vriendelikste gasheer en -dame nog en die plek is baie sentraal en tog nie middestad nie

Pragtige tuin en 'n eie stoep. Baie dankie, Johan en Carina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustig.

Kamer netjies en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Gerieflike, bekostigbare verblyf.

Little Umhlanga kan aanbeveel word. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was baie goed toegerus en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis D
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie mooi. Baie rustig. Lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies, het heerlik gebly!

Baie gerieflik ingerig. Veilige parkering. Eienaars het baie moeite gedoen en was baie gasvry. Sal dit regtig aanbeveel. Baie naby aan Kloof Mediclinic. Sal definitief graag weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Umhlanga se terugvoer

Dankie julle. Hoop ons sien eersdaags weer.

Little Umhlanga
Barbara B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Saam met vriende

Will definitely recommend to others.

What wonderful hospitality and very comfortable accommodation. Carina and Johan are perfect hosts. Will recommend to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Umhlanga se terugvoer

You two ladies were a delight to accommodate. You enjoyed the patio to the fullest. See you next year!

Little Umhlanga
Lee-anne C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is baie oulik en het alles wat 'n gas benodig.

Die woonstel is skoon en netjies. Dit is die klein details wat die grootste verskil gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Umhlanga se terugvoer

Julle is pragtige, vriendelike jongmense. Kom kuier sommer gou weer.

Little Umhlanga
Noelene M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene M
Saam met vriende

Fantastiese kliëntediens! Die plekkie was baie aangenaam. Ek sal dit definitief weer oorweeg om daar te gaan bly!

Hulle is baie vriendelik. Ons kon kom en gaan soos wat ons wil en dit was regtig baie veilig. Ek het ook ons glasdeur laat oop staan deur die nag. Dankie Umhlanga!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Umhlanga se terugvoer

Julle was model gaste. Sterkte met al die nuwe projekte. Hoop ons sien julle gou weer.

Little Umhlanga
Beyers S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers S
Enkelreisiger

Gerieflike verblyf in Wingate Park.

Gasvryheid uit die boonste rakke. Die kamer was relatief koel ten spyte van 'n hittegolf. Ek het WiFi gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Umhlanga se terugvoer

Hi Beyers. Die wifi is intussen uitgesorteer. Glo jou oorsese reis was uiters suksesvol. Vertrou jy kom eersdaags weer kuier.

Little Umhlanga
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umhlanga-straat 690, Wingate Park, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046de1b4b07919e334ef76874e9119a7aa5863e96f73d4ae84788d339a59624b83602e4776c8e8eef4a5e2098abba13dd6dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 690 Umhlanga Street Wingate Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.825961081325 28.2673190886
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem