Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Littleviews Self-catering Guest Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkestone-straat 16, Summerveld, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Littleviews Self-catering Guest Cottage is in 'n rustige omgewing op 'n klein perdeplasie met pragtige uitsigte. Die kothuis is in Summerveld in die buitenste, westelike dele van Durban en is ideaal vir perderuiters, polospelers of jokkies wat op soek is na akkommodasie naby Shongweni-klub en Summerveld Training Centre vir resies of vertonings.

Die kothuis is ook ideaal vir besigheidsreisigers of 'n familie wat uit die besige stad wil kom. Dit bied verblyf aan 4 gaste en is 'n vrystaande, dubbelverdiepinghuis met 'n elegante plattelandse styl.

Die ruim kothuis beskik oor 2 ruim slaapkamers, beide met en suite-badkamers en 'n bad en 'n stort in elkeen. Hier is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Daar is 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en die ander slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kothuis het 'n TV met volle DStv-kanale, WiFi en 'n snoesige kaggel wat hout brand.

Skoon handdoeke en gratis tee en koffie word voorsien.

Gaste kan 'n gesellige verblyf met 'n plattelandse plaasstyl geniet. Hier is panoramiese uitsigte en pragtige sonsondergange te sien.

Die eiendom is 12 km vanaf Hillcrest en bied toegang tot die omliggende boonste snelweë. Durban middestad en strande is minder as 40 km weg en die Middelande is 'n uur se ry.

Slaapplek

’n Bespreking by Littleviews Self-catering Guest Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Littleviews Self-catering Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hawkestone-straat 16, Summerveld, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Littleviews Self-catering Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkestone-straat 16, Summerveld, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b2950aa874c0560ad2b33bf8d72abe026dc4b701094fc8f8de674d6a03383bfdad5887188657aaa9bce85b4b6b51ad773d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 16 Hawkestone Road Summerveld 3650 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-12:00 10:00 -29.820117981798 30.703191364866