Livine Sante

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Livine Sante bied maklike toegang tot die wynplase, wynroetes en doendinge in Robertson.

Ons het 3 kamers met lugversorging en enkelbeddens wat oopgemaak kan word as koninggrootte-beddens of koningingrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met stort en linne, handdoeke, en elektriese komberse word voorsien.

Verder het elke kamer 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Die TV's het 5 kanale en elke kamer het ook 'n privaat ingang.

Parkeerplek is voor Livine Sante beskikbaar. Ongelukkig word geen kinders jonger as 10 jaar toegelaat nie, en Livine Sante is nie troeteldiervriendelik nie.

Robertson het heelwat koffiewinkels en restaurante, en daar is legio wynplase in die omgewing. Gaste kan gerus ook die hengelplekke, staproetes, 4x4-roetes, Affiie Plaas-plaasstal, die Klipdrift Distilleerdery, en die Olyfproe Ervaring verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Livine Sante gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false