LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Living on the Sedge | LekkeSlaap
+18

Living on the Sedge

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkie-laan 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Living on the Sedge is in die stad langs Sedgefield geleë en bied kwaliteit, rustige slaapplek vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Die huis is naby talle winkels, restaurante, besienswaardighede, die strand en meer geleë, waar gaste wat dit waag kan ski of roei.

Die privaat woonstel is op 'n residensiële eiendom geleë en het 'n koning-grootte-bed wat gemaklike slaapplek vir 2 gaste bied. Daar is gemaklike stoele, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid lei na 'n houtdek met 'n pragtige uitsig oor die meer en die see. Gaste word soggens met 'n heerlike ontbyt bedien en het toegang tot die swembad en braaigeriewe.

Daar is talle doendinge in die omgewing, insluitende 'n verskeidenheid staproetes op die Tuinroete. Gaste kan ook 'n rondte gholf by een van die talle gholflandgoed in die omgewing geniet.

Op Saterdae kan gaste deur die Wild Oats Gemeenskapsplaasmark stap waar vars gebakte brood, vleisprodukte, handgemaakte skoonheidsprodukte en nog baie meer te koop is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Suikerbekkie-laan 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkie-laan 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyNzNiNTA1LWEwNzItNDIwYy1iYWU3LWFjM2E0OGNmM2IwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 16 Suikerbekkie Avenue Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.023753995158 22.805025710312
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!