Livingsound Stay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Livingsound Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Parklands, Kaapstad, slegs 5 km vanaf Bloubergstrand se kus en Table Bay Mall.

Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers, elk met sy eie badkamer. Elke kamer is toegerus met 'n klerekas, stoel, TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n yskassie. Die gastehuis het 2 gemeenskaplike kombuise, een op die boonste verdieping en nog een op die onderste verdieping, sowel as 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n eetarea. Daar is ook 'n trampolien vir kinders en braaigeriewe.

Die ligging bied toegang tot restaurante, winkels en Blouberg se strande. Dit is 35 minute se ry vanaf die V&A Waterfront en Kaapstad se middestad.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Livingsound Stay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false