Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LizAris

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuystraat 10, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LizAris is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die lowerryke voorstad Monte Vista met ’n pragtige uitsig op Tafelberg.

LizAris is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word dus nie geraak deur beurtkrag nie. Water word voorsien deur 'n tru-osmose-filtreerstelsel.

Dié eenheid is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met stort en toilet, ’n haardroër, 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, ’n ketel, 'n mikrogolfoond en yskassie. Lugversorging, WiFi en volledige DStv is beskikbaar. Onderdakparkeerplek wat kan toesluit is beskikbaar.

Die eenheid word nie beïnvloed deur beurtkrag nie en alle toestelle sal steeds werk, behalwe die lugversorging.

LizAris is naby Kaapstad se middestad, Kaapstad Internasionale Lughawe, Century City, Intaka Islands Vleilandreservaat, Durbanville Wynroete en Grand West Casino met sy yskaatsbaan, en Tygerberg Winkelsentrum.

Dit is baie naby Netcare N1 Hospitaal en Panorama Medi Clinic geleë. Dit is ook op die drumpel van die Durbanville Wynroete N1 en N7.

Slaapplek

’n Bespreking by LizAris sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir LizAris
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Van der Spuystraat 10, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Gaste dink LizAris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuystraat 10, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NWUwNjVlLTIyMjctNDI0Ny04NGQ3LWZiYTZmOWRkMWUxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 van der Spuy Street Monte Vista 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.880389873919 18.555150479078