Aurora Akkommodasie by Lizingi Lodge B&B | LekkeSlaap
+22

Lizingi Lodge B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Lizingi Lodge B&B
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ina B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, netjies, rustig en stil.

Wat 'n heerlik verrassing! Liz en Ingrid het ons vriendelik ontvang en heerlik bederf. Baie Dankie, sal beslis weer gaan kuier!

Lizingi Lodge B&B's terugvoer

Dankie Ina, ons sien uit om julle weer te sien. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves.

Lizingi Lodge B&B
Anna-Maria F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-Maria F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf en 'n fantastiese ontbyt.

Ons het vir 2 aande bespreek, maar kon toe net ongelukkig een aand oorbly. Ons het heerlik geslaap - die ontbyt was fantasties!

Hilary A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to relax and get away from it all.

Lovely place, great hosts, and excellent pizza!

Lizingi Lodge B&B's terugvoer

Thank you, Hillary, hope to see you in the future.

Lizingi Lodge B&B
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 20, Aurora, 7235, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzZGIxOTJjLWEwZjYtNDQ1NC05NjRjLThhZjhhNmQ5ZTMwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 20 Kloof Street Aurora 7235 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.704598655902 18.482665121555
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za