Lizzies Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lizzies Guesthouse is in 'n rustige voorstad in Potchefstroom geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir paartjies wat die dorp besoek of op pad is na Johannesburg.

Verblyf word gebied in 4 individueel versierde gastekamers met en suite-badkamers. Elke kamer is ingerig met koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier en TV met sekere DStv-kanale. Gaste is welkom om die gemeenskaplike sitkamer en kombuis te gebruik.

Die gastehuis is naby die MooiRivier Mall met sy verskeidenheid winkels en restaurante. By die gastehuis kan besoekers 'n potjie tennis speel of in die koel swembadwater duik. Die geemeenskaplike sitkamer is die ideale plek om te ontspan na 'n besige dag.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lizzies Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za