Grimbeek Park Akkommodasie by Lizzies Guesthouse | LekkeSlaap
+32

Lizzies Guesthouse

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Lizzies Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Basie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Basie V
Gesin met tieners

Netjies skoon, Elizma is 'n fantastiese gasvrou, net jammer vir die R53/Paryspad wat naby die gastehuis verbyloop.

Netjies en skoon. Elizma is 'n fantastiese gasvrou. Die ontbyt was regtig lekker en waarde vir geld. Dit is jammer vir die R53/Paryspad wat naby die gastehuis verbyloop, die swaar vragmotors wat snags by die verkeersligte stil hou en dan weer wegtrek, was steurend vir my. Ek slaap baie lig moet ek bysê.

Lizzies Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, Basie. Ek waardeer dit opreg. Groete aan die familie.

Lizzies Guesthouse
Stanley G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley G
Saam met vriende

An amazing homely experience.

Very clean establishment. Warm and welcoming. Ambiance is exceptional.

Lizzies Guesthouse's terugvoer

Thank you, Stanley, for the nice review. It was a pleasure hosting you.

Lizzies Guesthouse
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 2, Grimbeek-park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkZjI1OTFlLTU4MTQtNGU3Yy1hOTgxLWE5ODRhYTUzNjRjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 Disa Street Grimbeek Park 2531 Noordwes 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.7218899 27.11443
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za